3 En in die veertigste+ jaar, in die elfde maand, op die eerste van die maand, het Moses met die kinders van Israel gepraat volgens alles wat Jehovah hom ten opsigte van hulle beveel het,
14 En die dae dat ons getrek het van Kaʹdes-Barneʹa af totdat ons deur die Seredstroomvallei gegaan het, was agt-en-dertig jaar, totdat die hele geslag van die krygsmanne aan hulle einde gekom en uit die kamp verdwyn het, net soos Jehovah vir hulle gesweer het.+