Numeri 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+
19 God is nie ’n mens dat hy leuens sou vertel nie,+Ook nie ’n mensekind dat hy sou spyt voel nie.+Het hy dit gesê en sal hy dit nie doen nie,En het hy gespreek en sal hy dit nie uitvoer nie?+