Numeri 14:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, al julle geregistreerdes van julle volle getal, van twintig jaar en ouer, julle wat teen my gemurmureer het.+ Hebreërs 3:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En van wie het God veertig jaar lank ’n afkeer gekry?+ Was dit nie van dié wat gesondig het, wie se lyke in die wildernis geval het nie?+
29 In hierdie wildernis sal julle lyke val,+ ja, al julle geregistreerdes van julle volle getal, van twintig jaar en ouer, julle wat teen my gemurmureer het.+
17 En van wie het God veertig jaar lank ’n afkeer gekry?+ Was dit nie van dié wat gesondig het, wie se lyke in die wildernis geval het nie?+