16 En wat daarvan oorbly, moet Aäron en sy seuns eet.+ Dit moet as ongesuurde koeke+ op ’n heilige plek geëet word. Hulle moet dit in die voorhof van die tent van samekoms eet.
12 Toe het Moses met Aäron gepraat en met Eleaʹsar en Iʹtamar, sy seuns wat oorgebly het: “Neem die graanoffer+ wat van Jehovah se vuuroffers oorgebly het en eet dit ongesuurd naby die altaar, want dit is iets hoogheiligs.+