Deuteronomium 27:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 “‘Vervloek is hy wat die grensbaken van sy medemens verskuif.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’) Job 24:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Daar is dié wat grensbakens verskuif;+’n Kudde het hulle geroof, sodat hulle dit kan laat wei. Spreuke 23:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Moenie die grens van lank gelede verskuif nie,+ en moenie die land van vaderlose seuns betree nie.+
17 “‘Vervloek is hy wat die grensbaken van sy medemens verskuif.’+ (En die hele volk moet sê: ‘Amen!’)
10 Moenie die grens van lank gelede verskuif nie,+ en moenie die land van vaderlose seuns betree nie.+