Genesis 40:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want ek is eintlik ontvoer uit die land van die Hebreërs;+ en ook hier het ek hoegenaamd niks gedoen waarvoor hulle my in die kerker moes sit nie.”+ Eksodus 21:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “En hy wat ’n mens ontvoer+ en hom verkoop+ of in wie se hand hy gevind is, moet vir seker doodgemaak word.+ 1 Timoteus 1:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 hoereerders,+ mans wat by mans lê, ontvoerders, leuenaars, meinediges,+ en enigiets anders wat in stryd is+ met die gesonde leer+
15 Want ek is eintlik ontvoer uit die land van die Hebreërs;+ en ook hier het ek hoegenaamd niks gedoen waarvoor hulle my in die kerker moes sit nie.”+
16 “En hy wat ’n mens ontvoer+ en hom verkoop+ of in wie se hand hy gevind is, moet vir seker doodgemaak word.+
10 hoereerders,+ mans wat by mans lê, ontvoerders, leuenaars, meinediges,+ en enigiets anders wat in stryd is+ met die gesonde leer+