Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Timoteus 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Timoteus 1:1

Kruisverwysings

  • +Ro 1:1
  • +Ga 1:1
  • +Tit 1:3; Jud 25
  • +Kol 1:27

1 Timoteus 1:2

Kruisverwysings

  • +Han 16:1; Flp 2:19
  • +1Kor 4:17
  • +Heb 4:16; 2Jo 3

1 Timoteus 1:3

Kruisverwysings

  • +Han 20:1; Flp 2:24
  • +1Ti 4:11
  • +Ga 1:6; 2Jo 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    “Hele Skrif”, bl. 237-238

1 Timoteus 1:4

Kruisverwysings

  • +1Ti 4:7; 2Ti 4:4; Tit 1:14
  • +1Ti 6:20; 2Ti 2:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2011/7/15, bl. 17-18

    1994/4/1, bl. 30

1 Timoteus 1:5

Kruisverwysings

  • +Ro 13:8; Ga 5:6
  • +Mt 5:8; 2Ti 2:22
  • +Han 23:1; 24:16; 1Ti 3:9; 1Pe 3:16
  • +Ro 12:9; 2Kor 6:6; Jak 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/9/15, bl. 9

1 Timoteus 1:6

Kruisverwysings

  • +1Ti 6:20
  • +2Ti 2:18

1 Timoteus 1:7

Kruisverwysings

  • +Jak 3:1
  • +Ro 3:19

1 Timoteus 1:8

Kruisverwysings

  • +Ro 7:12
  • +Ro 7:14; Heb 10:1

1 Timoteus 1:9

Kruisverwysings

  • +Ga 3:19
  • +Ro 2:21
  • +2Ti 3:2

1 Timoteus 1:10

Kruisverwysings

  • +Ro 2:22
  • +Han 5:3; Ro 1:31
  • +Ro 2:23
  • +2Ti 1:13; Tit 1:9

1 Timoteus 1:11

Kruisverwysings

  • +Ps 104:31
  • +Ga 2:7; Kol 1:25; 1Te 2:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/12/15, bl. 16-17

    2007/3/1, bl. 17

1 Timoteus 1:12

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:2
  • +Han 9:15; 2Kor 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/7, bl. 30-31

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2016/7, bl. 26

    Die Wagtoring (1989),

    1989/9/15, bl. 23-24

1 Timoteus 1:13

Kruisverwysings

  • +Han 8:3; Ga 1:13; Flp 3:6
  • +Han 9:1
  • +1Kor 7:25
  • +Han 3:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/5/15, bl. 26-27

1 Timoteus 1:14

Kruisverwysings

  • +Ro 5:20
  • +2Ti 1:13

1 Timoteus 1:15

Kruisverwysings

  • +1Ti 4:9
  • +Lu 5:32; 2Kor 5:19; 1Jo 2:2
  • +Han 9:1; 1Kor 15:9

1 Timoteus 1:16

Kruisverwysings

  • +2Kor 4:1
  • +Joh 6:40; 20:31
  • +Jud 21

1 Timoteus 1:17

Kruisverwysings

  • +Ps 10:16; 29:10; Da 6:26; Op 15:3
  • +Ro 1:23
  • +Joh 1:18; Kol 1:15
  • +De 6:4; Jes 43:10; 1Kor 8:4
  • +Ps 90:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 12

1 Timoteus 1:18

Kruisverwysings

  • +1Ti 6:13
  • +Han 16:2
  • +2Ti 2:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2020/9, bl. 28-30

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 14

    2008/9/15, bl. 30

    1999/9/15, bl. 29

    Getuig, bl. 121

1 Timoteus 1:19

Kruisverwysings

  • +1Ti 1:5
  • +Heb 3:12; 2Pe 2:1
  • +1Ti 6:9; 2Pe 2:1

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/10/15, bl. 12-15

    1999/7/15, bl. 15, 17-18

    1989/7/15, bl. 22

1 Timoteus 1:20

Kruisverwysings

  • +2Ti 2:17
  • +2Ti 4:14
  • +1Kor 5:5, 13
  • +Spr 11:9; Han 13:45

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Tim. 1:1Ro 1:1
1 Tim. 1:1Ga 1:1
1 Tim. 1:1Tit 1:3; Jud 25
1 Tim. 1:1Kol 1:27
1 Tim. 1:2Han 16:1; Flp 2:19
1 Tim. 1:21Kor 4:17
1 Tim. 1:2Heb 4:16; 2Jo 3
1 Tim. 1:3Han 20:1; Flp 2:24
1 Tim. 1:31Ti 4:11
1 Tim. 1:3Ga 1:6; 2Jo 9
1 Tim. 1:41Ti 4:7; 2Ti 4:4; Tit 1:14
1 Tim. 1:41Ti 6:20; 2Ti 2:14
1 Tim. 1:5Ro 13:8; Ga 5:6
1 Tim. 1:5Mt 5:8; 2Ti 2:22
1 Tim. 1:5Han 23:1; 24:16; 1Ti 3:9; 1Pe 3:16
1 Tim. 1:5Ro 12:9; 2Kor 6:6; Jak 3:17
1 Tim. 1:61Ti 6:20
1 Tim. 1:62Ti 2:18
1 Tim. 1:7Jak 3:1
1 Tim. 1:7Ro 3:19
1 Tim. 1:8Ro 7:12
1 Tim. 1:8Ro 7:14; Heb 10:1
1 Tim. 1:9Ga 3:19
1 Tim. 1:9Ro 2:21
1 Tim. 1:92Ti 3:2
1 Tim. 1:10Ro 2:22
1 Tim. 1:10Han 5:3; Ro 1:31
1 Tim. 1:10Ro 2:23
1 Tim. 1:102Ti 1:13; Tit 1:9
1 Tim. 1:11Ps 104:31
1 Tim. 1:11Ga 2:7; Kol 1:25; 1Te 2:4
1 Tim. 1:121Kor 4:2
1 Tim. 1:12Han 9:15; 2Kor 3:6
1 Tim. 1:13Han 8:3; Ga 1:13; Flp 3:6
1 Tim. 1:13Han 9:1
1 Tim. 1:131Kor 7:25
1 Tim. 1:13Han 3:17
1 Tim. 1:14Ro 5:20
1 Tim. 1:142Ti 1:13
1 Tim. 1:151Ti 4:9
1 Tim. 1:15Lu 5:32; 2Kor 5:19; 1Jo 2:2
1 Tim. 1:15Han 9:1; 1Kor 15:9
1 Tim. 1:162Kor 4:1
1 Tim. 1:16Joh 6:40; 20:31
1 Tim. 1:16Jud 21
1 Tim. 1:17Ps 10:16; 29:10; Da 6:26; Op 15:3
1 Tim. 1:17Ro 1:23
1 Tim. 1:17Joh 1:18; Kol 1:15
1 Tim. 1:17De 6:4; Jes 43:10; 1Kor 8:4
1 Tim. 1:17Ps 90:2
1 Tim. 1:181Ti 6:13
1 Tim. 1:18Han 16:2
1 Tim. 1:182Ti 2:3
1 Tim. 1:191Ti 1:5
1 Tim. 1:19Heb 3:12; 2Pe 2:1
1 Tim. 1:191Ti 6:9; 2Pe 2:1
1 Tim. 1:202Ti 2:17
1 Tim. 1:202Ti 4:14
1 Tim. 1:201Kor 5:5, 13
1 Tim. 1:20Spr 11:9; Han 13:45
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Timoteus 1:1-20

1 Timoteus

1 Paulus, ’n apostel+ van Christus Jesus ooreenkomstig die bevel van God,+ ons Redder,+ en van Christus Jesus, ons hoop,+ 2 aan Timoʹteus,+ ’n ware kind+ in die geloof:

Mag daar onverdiende goedhartigheid, barmhartigheid, vrede wees van God die Vader en Christus Jesus, ons Here.+

3 Net soos ek jou aangemoedig het om in Eʹfese te bly toe ek op die punt gestaan het om na Masedoʹnië te gaan,+ doen ek dit ook nou, sodat jy sekere persone kan beveel+ om nie ’n ander leer te verkondig nie+ 4 en om ook nie aandag te skenk aan valse stories+ en aan geslagsregisters, wat op niks uitloop nie,+ maar wat eerder vrae vir navorsing lewer as enigiets in verband met geloof wat deur God uitgedeel word. 5 Die doel van hierdie opdrag is in werklikheid liefde+ uit ’n rein hart+ en uit ’n goeie gewete+ en uit geloof sonder huigelary.+ 6 Deur van hierdie dinge af te wyk, het sommige hulle tot ydel praatjies+ gewend;+ 7 hulle wil leermeesters+ van die wet wees,+ maar begryp nie die dinge wat hulle sê of die dinge waaroor hulle sterk bewerings maak nie.

8 Ons weet dan nou dat die Wet goed is,+ mits ’n mens dit wettiglik gebruik+ 9 in die wete van hierdie feit, dat die wet nie vir ’n regverdige uitgevaardig word nie, maar vir wetteloses+ en weerbarstiges,+ goddeloses en sondaars, dié wat liefderyke goedhartigheid kortkom+ en onheiliges, vadermoordenaars en moedermoordenaars, moordenaars, 10 hoereerders,+ mans wat by mans lê, ontvoerders, leuenaars, meinediges,+ en enigiets anders wat in stryd is+ met die gesonde leer+ 11 volgens die glorieryke goeie nuus van die gelukkige+ God wat aan my toevertrou is.+

12 Ek is dankbaar teenoor Christus Jesus, ons Here, wat my krag gegee het, omdat hy my getrou geag het+ deur ’n bediening aan my toe te wys,+ 13 hoewel ek vroeër ’n lasteraar en ’n vervolger+ en ’n vermetele+ man was. Nietemin is barmhartigheid aan my bewys,+ omdat ek onkundig was+ en in ’n gebrek aan geloof opgetree het. 14 Maar die onverdiende goedhartigheid van ons Here was uitermate oorvloedig+ tesame met geloof en liefde wat in verband met Christus Jesus is.+ 15 Betroubaar en werd om ten volle aangeneem te word, is die woord+ dat Christus Jesus in die wêreld ingekom het om sondaars te red.+ Van hulle is ek die vernaamste.+ 16 Nietemin was die rede waarom barmhartigheid aan my bewys is,+ dat Christus Jesus deur middel van my, as die vernaamste geval, al sy lankmoedigheid kon toon as ’n voorbeeld vir dié wat hulle geloof op hom sal grond+ tot die ewige lewe.+

17 En aan die Koning van die ewigheid,+ onverderflik,+ onsigbaar,+ die enigste God,+ die eer en heerlikheid vir ewig en altyd.+ Amen.

18 Hierdie opdrag+ vertrou ek aan jou toe, kind, Timoʹteus, ooreenkomstig die voorspellings+ wat regstreeks na jou gewys het, sodat jy daardeur kan voortgaan om die goeie stryd te voer;+ 19 terwyl jy geloof en ’n goeie gewete behou,+ wat party opsy gestoot het+ en sodoende skipbreuk gely het wat hulle geloof betref.+ 20 Himeneʹus+ en Aleksander+ behoort tot hulle, en ek het hulle aan Satan oorgegee+ sodat hulle deur dissipline geleer kan word om nie te laster nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel