Deuteronomium 16:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 En jy moet vrolik wees gedurende jou fees,+ jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet en die inwonende vreemdeling en die vaderlose seun en die weduwee wat in jou poorte is.
14 En jy moet vrolik wees gedurende jou fees,+ jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet en die inwonende vreemdeling en die vaderlose seun en die weduwee wat in jou poorte is.