Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 16
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 16:1

Kruisverwysings

  • +Eks 12:2; 13:4
  • +Eks 12:14; Le 23:5; Nu 9:2; 28:16; 1Kor 5:7; Heb 11:28
  • +Eks 34:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1808, 1924

Deuteronomium 16:2

Kruisverwysings

  • +Mt 26:17; Lu 22:7
  • +Eks 12:5; 2Kr 35:7
  • +De 12:5; 1Kn 8:29

Deuteronomium 16:3

Kruisverwysings

  • +Eks 13:3; Le 23:6; Nu 28:17; 1Kor 5:8
  • +Eks 12:33
  • +Eks 12:14; 13:8, 9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/2/15, bl. 16-17

Deuteronomium 16:4

Kruisverwysings

  • +Eks 12:15; 13:7
  • +Eks 12:10; 34:25

Deuteronomium 16:6

Kruisverwysings

  • +De 16:2
  • +Eks 12:6; Nu 9:3; Mt 26:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1990/2/15, bl. 14

Deuteronomium 16:7

Kruisverwysings

  • +Eks 12:8; 2Kr 35:13
  • +2Kn 23:23; Joh 2:13; 11:55

Deuteronomium 16:8

Kruisverwysings

  • +Eks 12:16; Le 23:8

Deuteronomium 16:9

Kruisverwysings

  • +Eks 23:16; 34:22; Le 23:15

Deuteronomium 16:10

Kruisverwysings

  • +Nu 28:26; 2Kr 8:13
  • +De 16:17; 1Kor 16:2; 2Kor 8:12

Deuteronomium 16:11

Kruisverwysings

  • +De 12:7
  • +Nu 15:16
  • +De 10:18
  • +Jak 1:27
  • +De 12:5

Deuteronomium 16:12

Kruisverwysings

  • +Ge 15:13; Eks 3:7; De 5:15
  • +Pr 12:13; 1Jo 5:3

Deuteronomium 16:13

Kruisverwysings

  • +Eks 23:16; Le 23:34; Nu 29:12; De 31:10; Sag 14:16; Joh 7:2

Deuteronomium 16:14

Kruisverwysings

  • +Le 23:40; De 12:12; 26:11; Ne 8:10, 17; Pr 5:18

Deuteronomium 16:15

Kruisverwysings

  • +Le 23:36; Ne 8:18
  • +De 7:13; 28:8; 30:16
  • +Flp 4:4; 1Te 5:16

Deuteronomium 16:16

Kruisverwysings

  • +Eks 23:14; 34:23
  • +Eks 23:15; Le 23:6; Nu 28:17
  • +De 16:10
  • +De 16:13
  • +Eks 23:15; 34:20; Ps 96:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2022/3, bl. 24

    Die Wagtoring,

    1998/3/1, bl. 8-9

    1995/9/15, bl. 22

Deuteronomium 16:17

Kruisverwysings

  • +De 16:10; 2Kor 8:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 46

    God se Koninkryk, bl. 196-197

Deuteronomium 16:18

Kruisverwysings

  • +Eks 18:26; De 1:16; 2Kr 19:5
  • +Nu 11:16; 1Kr 23:4

Deuteronomium 16:19

Kruisverwysings

  • +Eks 23:2; Le 19:15; 1Sa 8:3
  • +De 1:17; Spr 24:23; Han 10:34
  • +Eks 23:8; 1Sa 12:3; Pr 7:7; Am 5:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/2/15, bl. 12

    1986/10/1, bl. 30

Deuteronomium 16:20

Kruisverwysings

  • +De 25:16; Ese 18:8; Mi 6:8
  • +De 4:1

Deuteronomium 16:21

Kruisverwysings

  • +Eks 34:13; Rig 3:7; 2Kr 33:3

Deuteronomium 16:22

Kruisverwysings

  • +Eks 23:24; Le 26:1; De 12:3
  • +De 12:31; Jer 44:4

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 16:1Eks 12:2; 13:4
Deut. 16:1Eks 12:14; Le 23:5; Nu 9:2; 28:16; 1Kor 5:7; Heb 11:28
Deut. 16:1Eks 34:18
Deut. 16:2Mt 26:17; Lu 22:7
Deut. 16:2Eks 12:5; 2Kr 35:7
Deut. 16:2De 12:5; 1Kn 8:29
Deut. 16:3Eks 13:3; Le 23:6; Nu 28:17; 1Kor 5:8
Deut. 16:3Eks 12:33
Deut. 16:3Eks 12:14; 13:8, 9
Deut. 16:4Eks 12:15; 13:7
Deut. 16:4Eks 12:10; 34:25
Deut. 16:6De 16:2
Deut. 16:6Eks 12:6; Nu 9:3; Mt 26:20
Deut. 16:7Eks 12:8; 2Kr 35:13
Deut. 16:72Kn 23:23; Joh 2:13; 11:55
Deut. 16:8Eks 12:16; Le 23:8
Deut. 16:9Eks 23:16; 34:22; Le 23:15
Deut. 16:10Nu 28:26; 2Kr 8:13
Deut. 16:10De 16:17; 1Kor 16:2; 2Kor 8:12
Deut. 16:11De 12:7
Deut. 16:11Nu 15:16
Deut. 16:11De 10:18
Deut. 16:11Jak 1:27
Deut. 16:11De 12:5
Deut. 16:12Ge 15:13; Eks 3:7; De 5:15
Deut. 16:12Pr 12:13; 1Jo 5:3
Deut. 16:13Eks 23:16; Le 23:34; Nu 29:12; De 31:10; Sag 14:16; Joh 7:2
Deut. 16:14Le 23:40; De 12:12; 26:11; Ne 8:10, 17; Pr 5:18
Deut. 16:15Le 23:36; Ne 8:18
Deut. 16:15De 7:13; 28:8; 30:16
Deut. 16:15Flp 4:4; 1Te 5:16
Deut. 16:16Eks 23:14; 34:23
Deut. 16:16Eks 23:15; Le 23:6; Nu 28:17
Deut. 16:16De 16:10
Deut. 16:16De 16:13
Deut. 16:16Eks 23:15; 34:20; Ps 96:8
Deut. 16:17De 16:10; 2Kor 8:12
Deut. 16:18Eks 18:26; De 1:16; 2Kr 19:5
Deut. 16:18Nu 11:16; 1Kr 23:4
Deut. 16:19Eks 23:2; Le 19:15; 1Sa 8:3
Deut. 16:19De 1:17; Spr 24:23; Han 10:34
Deut. 16:19Eks 23:8; 1Sa 12:3; Pr 7:7; Am 5:12
Deut. 16:20De 25:16; Ese 18:8; Mi 6:8
Deut. 16:20De 4:1
Deut. 16:21Eks 34:13; Rig 3:7; 2Kr 33:3
Deut. 16:22Eks 23:24; Le 26:1; De 12:3
Deut. 16:22De 12:31; Jer 44:4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 16:1-22

Deuteronomium

16 “Laat die maand Abib+ onderhou word, en jy moet die pasga vir Jehovah jou God vier,+ want in die maand Abib het Jehovah jou God jou in die nag uit Egipte uitgelei.+ 2 En jy moet die pasga vir Jehovah jou God offer,+ uit die kleinvee en uit die beeste,+ op die plek wat Jehovah sal uitkies om sy naam daar te laat woon.+ 3 Jy mag sewe dae lank niks gesuurds daarby eet nie.+ Jy moet ongesuurde koeke daarby eet, die brood van ellende, want haastig het jy uit Egipteland uitgetrek,+ sodat jy al die dae van jou lewe die dag van jou uittog uit Egipteland kan onthou.+ 4 En sewe dae lank mag daar geen suurdeeg by jou in jou hele gebied gesien word nie,+ en ook mag niks van die vleis wat jy op die eerste dag in die aand sal offer, die hele nag tot die oggend toe oorbly nie.+ 5 Jy sal die pasga nie mag offer in een van jou stede wat Jehovah jou God aan jou gee nie. 6 Maar op die plek wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te laat woon,+ moet jy die pasga in die aand offer sodra die son ondergaan,+ op die vasgestelde tyd van jou uittog uit Egipte. 7 En jy moet dit gaarmaak en eet+ op die plek wat Jehovah jou God sal uitkies,+ en in die oggend moet jy omdraai en na jou tente gaan. 8 Ses dae moet jy ongesuurde koeke eet; en op die sewende dag sal daar ’n plegtige vergadering vir Jehovah jou God wees.+ Jy mag geen werk doen nie.

9 “Sewe weke moet jy vir jou tel. Vandat die sekel die eerste keer in die ongesnyde graan gesteek word, moet jy sewe weke begin tel.+ 10 Dan moet jy vir Jehovah jou God die fees van die weke vier,+ ooreenkomstig die vrywillige gawe van jou hand wat jy sal gee, na die mate waarin Jehovah jou God jou seën.+ 11 En jy moet vrolik wees voor Jehovah jou God,+ jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet wat in jou poorte is en die inwonende vreemdeling+ en die vaderlose seun+ en die weduwee+ wat in jou midde is, op die plek wat Jehovah jou God sal uitkies om sy naam daar te laat woon.+ 12 En jy moet onthou dat jy ’n slaaf in Egipte geword het,+ en jy moet hierdie voorskrifte onderhou en nakom.+

13 “Die huttefees+ moet jy sewe dae lank vier wanneer jy van jou dorsvloer en van jou olie- en wynpers insameling hou. 14 En jy moet vrolik wees gedurende jou fees,+ jy en jou seun en jou dogter en jou slaaf en jou slavin en die Leviet en die inwonende vreemdeling en die vaderlose seun en die weduwee wat in jou poorte is. 15 Sewe dae moet jy die fees vir Jehovah jou God vier+ op die plek wat Jehovah sal uitkies, want Jehovah jou God sal jou in jou hele opbrengs en in al die werk van jou hand seën,+ en jy moet net vreugdevol wees.+

16 “Drie keer in die jaar moet almal wat manlik is onder jou, voor Jehovah jou God verskyn op die plek wat hy sal uitkies:+ op die fees van die ongesuurde koeke+ en op die fees van die weke+ en op die huttefees,+ en niemand mag met leë hande voor Jehovah verskyn nie.+ 17 Die gawe van elkeen se hand moet wees ooreenkomstig die seën van Jehovah jou God wat hy jou gegee het.+

18 “Jy moet vir jou regters+ en beamptes+ aanstel in al jou poorte wat Jehovah jou God jou gee volgens jou stamme, en hulle moet die volk met regverdige regspraak oordeel. 19 Jy mag die reg nie verdraai nie.+ Jy mag nie partydig wees+ of ’n omkoopgeskenk aanvaar nie, want die omkoopgeskenk verblind die oë van wyses+ en verdraai die woorde van regverdiges. 20 Geregtigheid—geregtigheid moet jy nastreef,+ sodat jy kan bly lewe en inderdaad die land in besit kan neem wat Jehovah jou God aan jou gee.+

21 “Jy mag vir jou geen boom as ’n heilige paal plant naby die altaar van Jehovah jou God wat jy vir jou sal maak nie.+

22 “Ook mag jy vir jou geen heilige pilaar oprig nie,+ iets wat Jehovah jou God inderdaad haat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel