Deuteronomium 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En daarheen moet julle julle brandoffers+ en julle offerandes en julle tiendes+ en die bydrae van julle hand+ en julle gelofteoffers+ en julle vrywillige gawes+ en die eersgeborenes van julle beeste en van julle kleinvee bring.+ Deuteronomium 14:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Jy moet vir seker ’n tiende gee van die hele opbrengs van jou saad, wat jaar na jaar uit die land voortkom.+
6 En daarheen moet julle julle brandoffers+ en julle offerandes en julle tiendes+ en die bydrae van julle hand+ en julle gelofteoffers+ en julle vrywillige gawes+ en die eersgeborenes van julle beeste en van julle kleinvee bring.+
22 “Jy moet vir seker ’n tiende gee van die hele opbrengs van jou saad, wat jaar na jaar uit die land voortkom.+