10 Ons bly rondtas na die muur net soos blindes, en soos dié wat geen oë het nie, bly ons rondtas.+ Ons het op die middaguur gestruikel net soos in die aandskemering; onder dié wat fris is, is ons net soos dooies.+
17 En ek sal die mensdom in benoudheid bring, en hulle sal beslis soos blindes rondloop;+ want teen Jehovah het hulle gesondig.+ En hulle bloed sal soos stof uitgestort word,+ en hulle ingewande soos mis.+