Deuteronomium 28:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+ Deuteronomium 29:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Toe het Jehovah se toorn teen daardie land ontvlam deur die hele vloek daaroor te bring wat in hierdie boek geskryf is.+ Jeremia 26:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 dan sal ek hierdie huis soos die een in Silo maak,+ en hierdie stad sal ek ’n vervloeking vir al die nasies van die aarde maak.’”’”+
15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+
27 Toe het Jehovah se toorn teen daardie land ontvlam deur die hele vloek daaroor te bring wat in hierdie boek geskryf is.+
6 dan sal ek hierdie huis soos die een in Silo maak,+ en hierdie stad sal ek ’n vervloeking vir al die nasies van die aarde maak.’”’”+