Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 29
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 29:1

Kruisverwysings

  • +Eks 24:8; Le 26:45; De 5:2

Deuteronomium 29:2

Kruisverwysings

  • +Eks 19:4; De 7:18; Jos 24:5

Deuteronomium 29:3

Kruisverwysings

  • +De 4:34; 7:19; Ne 9:17, 19
  • +Nu 14:11
  • +Ne 9:10; Ps 78:43; 105:27

Deuteronomium 29:4

Kruisverwysings

  • +Spr 20:12; Jes 6:10; Mr 4:12; Ro 11:8; Ef 4:18

Deuteronomium 29:5

Kruisverwysings

  • +De 1:3; 8:2; Am 2:10
  • +De 8:4; Ne 9:21; Mt 6:31

Deuteronomium 29:6

Kruisverwysings

  • +Eks 16:12, 31; Ne 9:15

Deuteronomium 29:7

Kruisverwysings

  • +Nu 21:26
  • +Nu 21:33
  • +Ps 135:10, 11

Deuteronomium 29:8

Kruisverwysings

  • +Nu 32:33; De 3:12

Deuteronomium 29:9

Kruisverwysings

  • +De 4:6; 8:18; Jos 1:7; 1Kn 2:3; Ps 103:17, 18; Lu 11:28

Deuteronomium 29:10

Kruisverwysings

  • +De 31:12

Deuteronomium 29:11

Kruisverwysings

  • +Ne 8:2
  • +Eks 12:38; Nu 11:4
  • +Jos 9:21

Deuteronomium 29:12

Kruisverwysings

  • +De 29:1, 29
  • +De 1:3

Deuteronomium 29:13

Kruisverwysings

  • +Eks 19:5; De 7:6; 27:9; 28:9
  • +Eks 6:7; 29:45
  • +Ge 17:7; 22:16; Jer 11:5; Heb 6:13
  • +Ge 26:3; Eks 2:24; Ps 105:9
  • +Ge 28:13

Deuteronomium 29:14

Kruisverwysings

  • +De 5:3; Ese 16:60

Deuteronomium 29:15

Kruisverwysings

  • +Jer 32:39

Deuteronomium 29:16

Kruisverwysings

  • +De 2:4

Deuteronomium 29:17

Kruisverwysings

  • +Nu 25:2; Ese 20:8

Deuteronomium 29:18

Kruisverwysings

  • +De 11:16; 17:3; Heb 3:12
  • +Jer 9:15; Ho 10:4; Am 6:12; Han 8:23; Heb 12:15

Deuteronomium 29:19

Kruisverwysings

  • +De 29:12
  • +Ps 10:6; Jer 5:12; 14:19
  • +Ne 9:29; Spr 28:14; Jes 30:1; Jer 3:17; 6:28; Sag 7:12; Ro 1:21; 2:5

Deuteronomium 29:20

Kruisverwysings

  • +Eks 34:7; Jos 24:19; Jes 27:11
  • +Ps 74:1
  • +Eks 34:14; Ps 79:5; Ese 23:25
  • +Ps 18:8; Heb 12:29
  • +De 27:26; 28:15

Deuteronomium 29:21

Kruisverwysings

  • +Ro 2:5

Deuteronomium 29:22

Kruisverwysings

  • +De 28:59

Deuteronomium 29:23

Kruisverwysings

  • +Rig 9:45; Ps 107:34; Jer 17:6
  • +Ps 11:6
  • +Ge 19:24; Jud 7
  • +Ge 10:19
  • +Ge 14:2; Ho 11:8
  • +Jer 20:16; Am 4:11

Deuteronomium 29:24

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:8; 2Kr 7:21; Jer 22:8

Deuteronomium 29:25

Kruisverwysings

  • +De 29:12; 1Kn 19:10
  • +Jer 22:9; 31:32

Deuteronomium 29:26

Kruisverwysings

  • +Rig 2:12; 1Kn 9:9; 2Kn 17:7; 2Kr 7:22; Jer 19:4

Deuteronomium 29:27

Kruisverwysings

  • +Le 26:16; De 27:26; 29:20

Deuteronomium 29:28

Kruisverwysings

  • +De 28:63; 1Kn 14:15; 2Kn 17:18; Ps 52:5; Lu 21:24
  • +Esr 9:7; Da 9:7

Deuteronomium 29:29

Kruisverwysings

  • +Jes 55:8; Ro 11:33; 1Kor 2:16
  • +Am 3:7; Mt 11:27; Ef 3:5
  • +Ps 78:5; Pr 12:13; 1Jo 5:3

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 29:1Eks 24:8; Le 26:45; De 5:2
Deut. 29:2Eks 19:4; De 7:18; Jos 24:5
Deut. 29:3De 4:34; 7:19; Ne 9:17, 19
Deut. 29:3Nu 14:11
Deut. 29:3Ne 9:10; Ps 78:43; 105:27
Deut. 29:4Spr 20:12; Jes 6:10; Mr 4:12; Ro 11:8; Ef 4:18
Deut. 29:5De 1:3; 8:2; Am 2:10
Deut. 29:5De 8:4; Ne 9:21; Mt 6:31
Deut. 29:6Eks 16:12, 31; Ne 9:15
Deut. 29:7Nu 21:26
Deut. 29:7Nu 21:33
Deut. 29:7Ps 135:10, 11
Deut. 29:8Nu 32:33; De 3:12
Deut. 29:9De 4:6; 8:18; Jos 1:7; 1Kn 2:3; Ps 103:17, 18; Lu 11:28
Deut. 29:10De 31:12
Deut. 29:11Ne 8:2
Deut. 29:11Eks 12:38; Nu 11:4
Deut. 29:11Jos 9:21
Deut. 29:12De 29:1, 29
Deut. 29:12De 1:3
Deut. 29:13Eks 19:5; De 7:6; 27:9; 28:9
Deut. 29:13Eks 6:7; 29:45
Deut. 29:13Ge 17:7; 22:16; Jer 11:5; Heb 6:13
Deut. 29:13Ge 26:3; Eks 2:24; Ps 105:9
Deut. 29:13Ge 28:13
Deut. 29:14De 5:3; Ese 16:60
Deut. 29:15Jer 32:39
Deut. 29:16De 2:4
Deut. 29:17Nu 25:2; Ese 20:8
Deut. 29:18De 11:16; 17:3; Heb 3:12
Deut. 29:18Jer 9:15; Ho 10:4; Am 6:12; Han 8:23; Heb 12:15
Deut. 29:19De 29:12
Deut. 29:19Ps 10:6; Jer 5:12; 14:19
Deut. 29:19Ne 9:29; Spr 28:14; Jes 30:1; Jer 3:17; 6:28; Sag 7:12; Ro 1:21; 2:5
Deut. 29:20Eks 34:7; Jos 24:19; Jes 27:11
Deut. 29:20Ps 74:1
Deut. 29:20Eks 34:14; Ps 79:5; Ese 23:25
Deut. 29:20Ps 18:8; Heb 12:29
Deut. 29:20De 27:26; 28:15
Deut. 29:21Ro 2:5
Deut. 29:22De 28:59
Deut. 29:23Rig 9:45; Ps 107:34; Jer 17:6
Deut. 29:23Ps 11:6
Deut. 29:23Ge 19:24; Jud 7
Deut. 29:23Ge 10:19
Deut. 29:23Ge 14:2; Ho 11:8
Deut. 29:23Jer 20:16; Am 4:11
Deut. 29:241Kn 9:8; 2Kr 7:21; Jer 22:8
Deut. 29:25De 29:12; 1Kn 19:10
Deut. 29:25Jer 22:9; 31:32
Deut. 29:26Rig 2:12; 1Kn 9:9; 2Kn 17:7; 2Kr 7:22; Jer 19:4
Deut. 29:27Le 26:16; De 27:26; 29:20
Deut. 29:28De 28:63; 1Kn 14:15; 2Kn 17:18; Ps 52:5; Lu 21:24
Deut. 29:28Esr 9:7; Da 9:7
Deut. 29:29Jes 55:8; Ro 11:33; 1Kor 2:16
Deut. 29:29Am 3:7; Mt 11:27; Ef 3:5
Deut. 29:29Ps 78:5; Pr 12:13; 1Jo 5:3
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 29:1-29

Deuteronomium

29 Dit is die woorde van die verbond wat Jehovah Moses beveel het om met die kinders van Israel te sluit in die land Moab, benewens die verbond wat hy met hulle in Horeb gesluit het.+

2 En Moses het die hele Israel geroep en vir hulle gesê: “Julle het alles gesien wat Jehovah voor julle oë in Egipteland aan Farao en al sy knegte en sy hele land gedoen het,+ 3 die groot beproewinge wat jou oë gesien het,+ daardie groot tekens+ en wonderwerke.+ 4 En tog het Jehovah julle nie ’n hart gegee om te verstaan en oë om te sien en ore om te hoor nie, tot vandag toe.+ 5 ‘Terwyl ek julle veertig jaar lank in die wildernis gelei het,+ het julle klere aan julle nie verslyt nie, en jou sandaal aan jou voet het nie verslyt nie.+ 6 Brood het julle nie geëet nie+ en wyn en sterk drank het julle nie gedrink nie, sodat julle kon weet dat ek Jehovah julle God is.’ 7 Uiteindelik het julle by hierdie plek gekom, en Sihon, die koning van Hesbon,+ en Og,+ die koning van Basan, het uitgetrek om ons in die geveg te ontmoet, maar ons het hulle verslaan.+ 8 Daarna het ons hulle land geneem en dit as ’n erfdeel aan die Rubeniete en die Gadiete en die halwe stam van die Manassiete gegee.+ 9 Julle moet dan die woorde van hierdie verbond onderhou en dit doen, sodat julle alles wat julle doen, goed kan laat afloop.+

10 “Julle staan almal vandag voor Jehovah julle God: die hoofde van julle stamme, julle ouer manne en julle beamptes, elke man van Israel,+ 11 julle kindertjies, julle vrouens+ en jou inwonende vreemdeling+ wat in jou kamp is, jou houtkapper sowel as jou waterdraer,+ 12 om toe te tree tot die verbond+ van Jehovah jou God—en sy eed—wat Jehovah jou God vandag met jou sluit;+ 13 om jou vandag as sy volk te bevestig+ en sodat hy kan bewys dat hy jou God is,+ net soos hy jou beloof het en net soos hy vir jou voorvaders Abraham,+ Isak+ en Jakob+ gesweer het.

14 “En nie met julle alleen sluit ek hierdie verbond en hierdie eed nie,+ 15 maar met hom wat vandag hier saam met ons voor Jehovah ons God staan en met dié wat nie vandag hier saam met ons is nie+ 16 (want julle weet goed hoe ons in Egipteland gewoon het en hoe ons tussen die nasies deurgetrek het waardeur julle getrek het.+ 17 En julle het hulle walglike dinge gesien en hulle drekgode,+ hout en klip, silwer en goud, wat by hulle was); 18 sodat daar onder julle geen man of vrou of familie of stam mag wees wie se hart vandag van Jehovah ons God afwyk om die gode van dié nasies te gaan dien nie;+ sodat daar onder julle geen wortel mag wees wat die vrug van ’n gifplant en als dra nie.+

19 “En wanneer iemand die woorde van hierdie eed gehoor het,+ en hy hom in sy hart geseën het deur te sê: ‘Ek sal vrede geniet,+ hoewel ek in die wederstrewigheid van my hart sal wandel’,+ met die bedoeling om die goed gelaafde saam met die dorstige weg te vee, 20 sal Jehovah hom nie wil vergewe nie,+ maar dan sal Jehovah se toorn+ en sy ywer+ teen dié man rook,+ en die hele vloek wat in hierdie boek geskryf is,+ sal beslis op hom rus, en Jehovah sal sy naam inderdaad onder die hemel uitwis. 21 En Jehovah sal hom ten kwade moet afsonder+ van al die stamme van Israel, volgens die hele vloek van die verbond wat in hierdie wetboek geskryf is.

22 “En die toekomstige geslag, julle kinders wat ná julle sal opstaan, ook die uitlander wat uit ’n ver land kom, sal sekerlik sê, ja, wanneer hulle die plae van daardie land gesien het en sy kwale waarmee Jehovah hom siek gemaak het,+ 23 swael en sout+ en verbranding,+ sodat sy hele land nie besaai sal word en niks sal laat uitspruit nie en geen plante daarin sal opskiet nie, soos die verwoesting van Sodom en Gomorʹra,+ Adma+ en Seboʹjim,+ wat Jehovah in sy toorn en in sy gramskap verwoes het;+ 24 ja, al die nasies sal sekerlik sê: ‘Waarom het Jehovah so met hierdie land gedoen?+ Waarom hierdie groot, gloeiende toorn?’ 25 Dan sal hulle moet sê: ‘Omdat hulle die verbond van Jehovah, die God van hulle voorvaders, verlaat het,+ wat hy met hulle gesluit het toe hy hulle uit Egipteland uitgelei het.+ 26 En hulle het ander gode gaan dien en hulle voor hulle neergebuig, gode wat hulle nie geken het nie en wat hy aan hulle nie toebedeel het nie.+ 27 Toe het Jehovah se toorn teen daardie land ontvlam deur die hele vloek daaroor te bring wat in hierdie boek geskryf is.+ 28 Jehovah het hulle derhalwe in toorn+ en woede en groot verontwaardiging uit hulle land uitgeruk en hulle in ’n ander land gewerp, soos dit vandag is.’+

29 “Die verborge+ dinge behoort aan Jehovah ons God, maar die geopenbaarde+ dinge behoort tot onbepaalde tyd aan ons en aan ons kinders, sodat ons al die woorde van hierdie wet kan onderhou.+

Afrikaanse publikasies (1975-2022)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2022 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel