Jeremia 12:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Só het Jehovah gesê teen al my slegte bure,+ wat die erfbesitting aantas wat ek my volk, ja, Israel, laat besit het:+ “Kyk, ek ruk hulle uit hulle land uit;+ en die huis van Juda sal ek uit hulle midde wegruk.+ Jeremia 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 As ek op enige oomblik teen ’n nasie en teen ’n koninkryk spreek om dit uit te ruk en af te breek en te vernietig,+
14 Só het Jehovah gesê teen al my slegte bure,+ wat die erfbesitting aantas wat ek my volk, ja, Israel, laat besit het:+ “Kyk, ek ruk hulle uit hulle land uit;+ en die huis van Juda sal ek uit hulle midde wegruk.+
7 As ek op enige oomblik teen ’n nasie en teen ’n koninkryk spreek om dit uit te ruk en af te breek en te vernietig,+