Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 26:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 “‘Wat dié betref wat onder julle oorbly,+ ek sal beslis vreesagtigheid in hulle hart bring in die lande van hulle vyande; en die geluid van ’n blaar wat rondgewaai word, sal hulle inderdaad op die loop jaag, en hulle sal vlug soos ’n mens vir ’n swaard vlug en val sonder dat iemand hulle agtervolg.+

  • Esegiël 12:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En jy moet vir die volk van die land sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah vir die inwoners van Jerusalem in die land van Israel gesê:+ “Met angstige besorgdheid sal hulle hulle brood eet, en met afgryse sal hulle hulle water drink, sodat hulle land van sy volheid gestroop sal word+ weens die geweldpleging van almal wat daarin woon.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel