27 Alles is deur my Vader aan my oorgegee,+ en niemand ken die Seun ten volle nie, behalwe die Vader,+ en ook ken niemand die Vader ten volle nie, behalwe die Seun en enigeen aan wie die Seun bereid is om hom te openbaar.+
5 In ander geslagte is hierdie geheim+ nie aan die mensekinders bekend gemaak soos dit nou deur gees aan sy heilige apostels en profete+ geopenbaar is nie,+