Spreuke 19:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Hy wat die gebod onderhou, behou sy siel;+ hy wat sy weë verag, sal doodgemaak word.+ 1 Korintiërs 7:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die besnydenis+ beteken hoegenaamd niks, en onbesnedenheid+ beteken hoegenaamd niks, maar die onderhouding van God se gebooie.+
19 Die besnydenis+ beteken hoegenaamd niks, en onbesnedenheid+ beteken hoegenaamd niks, maar die onderhouding van God se gebooie.+