Galasiërs 6:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Want nie besnydenis of onbesnedenheid is iets nie,+ maar ’n nuwe skepping+ is iets. Kolossense 3:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 waar daar nie Griek of Jood, besnydenis of onbesnedenheid, uitlander, Skitiër, slaaf, vrygeborene is nie,+ maar Christus alles en in almal is.+
11 waar daar nie Griek of Jood, besnydenis of onbesnedenheid, uitlander, Skitiër, slaaf, vrygeborene is nie,+ maar Christus alles en in almal is.+