34 En ons het in dié tyd al sy stede ingeneem en elke stad aan vernietiging oorgegee,+ manne en vroue en kindertjies. Ons het geen oorlewende laat oorbly nie.
6 Ou man, jong man en maagd en kindjie en vroue+ moet julle doodmaak—tot vernietiging toe. Maar moenie naby enigiemand gaan op wie die merk is nie,+ en julle moet by my heiligdom begin.”+ Toe het hulle begin by die ou manne wat voor die huis was.+