Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Levitikus 18
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Levitikus 18:2

Kruisverwysings

  • +Ge 17:7; Eks 6:7; Le 11:44; Mr 12:29

Levitikus 18:3

Kruisverwysings

  • +Ps 106:35; Ese 20:7; Jak 4:4
  • +Eks 23:24; Le 20:23; De 12:30; Jer 10:2

Levitikus 18:4

Kruisverwysings

  • +Le 19:37; 20:22; De 4:1
  • +De 6:2; Ps 119:16; Ese 20:19; 1Jo 5:3
  • +Lu 1:6

Levitikus 18:5

Kruisverwysings

  • +Ese 20:11; Lu 10:28; Ro 10:5; Ga 3:12
  • +Eks 6:2; Mal 3:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/8/15, bl. 6

Levitikus 18:6

Kruisverwysings

  • +Le 20:17; Ga 5:19

Levitikus 18:7

Kruisverwysings

  • +Ge 9:22; Ese 22:10

Levitikus 18:8

Kruisverwysings

  • +Ge 35:22; Le 20:11; De 22:30; 27:20; 2Sa 16:21; 1Kor 5:1

Levitikus 18:9

Kruisverwysings

  • +Le 20:17; De 27:22; 2Sa 13:12; Ese 22:11

Levitikus 18:12

Kruisverwysings

  • +Le 20:19

Levitikus 18:14

Kruisverwysings

  • +Le 20:20

Levitikus 18:15

Kruisverwysings

  • +Ge 38:26; Le 20:12; Ese 22:11

Levitikus 18:16

Kruisverwysings

  • +Le 20:21; De 25:5; Mr 6:17; 12:19

Levitikus 18:17

Kruisverwysings

  • +Le 20:14; De 27:23
  • +Ga 5:19

Levitikus 18:18

Kruisverwysings

  • +Ge 30:15; 1Sa 1:6

Levitikus 18:19

Kruisverwysings

  • +Le 20:18
  • +Le 15:19, 24; 20:18; Ese 22:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1989/6/1, bl. 14

Levitikus 18:20

Kruisverwysings

  • +Eks 20:14; Le 20:10; De 22:22; 2Sa 11:4; Spr 6:29; Mt 5:27; 1Kor 6:9; Heb 13:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    1993/10/22, bl. 30

Levitikus 18:21

Kruisverwysings

  • +Le 20:2; 1Kn 11:7; 2Kn 23:10; Han 7:43
  • +De 18:10
  • +Eks 20:7; Le 19:12; 20:3; Ese 36:20
  • +Jes 42:8

Levitikus 18:22

Kruisverwysings

  • +1Kor 6:9; 1Ti 1:10; Jud 7
  • +Ge 19:5; Le 20:13; Rig 19:22; Ro 1:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Ontwaak!,

    2012/1, bl. 28

Levitikus 18:23

Kruisverwysings

  • +Eks 22:19; Le 20:15
  • +Le 20:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2003/7/15, bl. 27

Levitikus 18:24

Kruisverwysings

  • +Le 20:23; De 18:12

Levitikus 18:25

Kruisverwysings

  • +Ge 15:16

Levitikus 18:26

Kruisverwysings

  • +Le 20:22; De 4:1, 40; Ro 2:12
  • +Eks 12:49

Levitikus 18:27

Kruisverwysings

  • +De 20:18; 2Kn 16:3; 21:2

Levitikus 18:28

Kruisverwysings

  • +Le 20:22

Levitikus 18:29

Kruisverwysings

  • +Le 20:15

Levitikus 18:30

Kruisverwysings

  • +Le 18:3; 20:23; De 18:9

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Lev. 18:2Ge 17:7; Eks 6:7; Le 11:44; Mr 12:29
Lev. 18:3Ps 106:35; Ese 20:7; Jak 4:4
Lev. 18:3Eks 23:24; Le 20:23; De 12:30; Jer 10:2
Lev. 18:4Le 19:37; 20:22; De 4:1
Lev. 18:4De 6:2; Ps 119:16; Ese 20:19; 1Jo 5:3
Lev. 18:4Lu 1:6
Lev. 18:5Ese 20:11; Lu 10:28; Ro 10:5; Ga 3:12
Lev. 18:5Eks 6:2; Mal 3:6
Lev. 18:6Le 20:17; Ga 5:19
Lev. 18:7Ge 9:22; Ese 22:10
Lev. 18:8Ge 35:22; Le 20:11; De 22:30; 27:20; 2Sa 16:21; 1Kor 5:1
Lev. 18:9Le 20:17; De 27:22; 2Sa 13:12; Ese 22:11
Lev. 18:12Le 20:19
Lev. 18:14Le 20:20
Lev. 18:15Ge 38:26; Le 20:12; Ese 22:11
Lev. 18:16Le 20:21; De 25:5; Mr 6:17; 12:19
Lev. 18:17Le 20:14; De 27:23
Lev. 18:17Ga 5:19
Lev. 18:18Ge 30:15; 1Sa 1:6
Lev. 18:19Le 20:18
Lev. 18:19Le 15:19, 24; 20:18; Ese 22:10
Lev. 18:20Eks 20:14; Le 20:10; De 22:22; 2Sa 11:4; Spr 6:29; Mt 5:27; 1Kor 6:9; Heb 13:4
Lev. 18:21Le 20:2; 1Kn 11:7; 2Kn 23:10; Han 7:43
Lev. 18:21De 18:10
Lev. 18:21Eks 20:7; Le 19:12; 20:3; Ese 36:20
Lev. 18:21Jes 42:8
Lev. 18:221Kor 6:9; 1Ti 1:10; Jud 7
Lev. 18:22Ge 19:5; Le 20:13; Rig 19:22; Ro 1:27
Lev. 18:23Eks 22:19; Le 20:15
Lev. 18:23Le 20:16
Lev. 18:24Le 20:23; De 18:12
Lev. 18:25Ge 15:16
Lev. 18:26Le 20:22; De 4:1, 40; Ro 2:12
Lev. 18:26Eks 12:49
Lev. 18:27De 20:18; 2Kn 16:3; 21:2
Lev. 18:28Le 20:22
Lev. 18:29Le 20:15
Lev. 18:30Le 18:3; 20:23; De 18:9
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Levitikus 18:1-30

Levitikus

18 En Jehovah het voortgegaan om met Moses te praat en gesê: 2 “Praat met die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Ek is Jehovah julle God.+ 3 Soos Egipteland doen, waarin julle gewoon het, mag julle nie doen nie;+ en soos die land Kanaän doen, waarin ek julle bring, mag julle nie doen nie;+ en in hulle insettinge mag julle nie wandel nie. 4 My regterlike beslissings+ moet julle uitvoer, en my insettinge+ moet julle onderhou om daarin te wandel.+ Ek is Jehovah julle God. 5 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou, en as ’n mens dit nakom, sal hy ook daardeur lewe.+ Ek is Jehovah.+

6 “‘Niemand van julle mag naby enige vleeslike naverwant van hom kom om naaktheid te ontbloot nie.+ Ek is Jehovah. 7 Die naaktheid van jou vader+ en die naaktheid van jou moeder mag jy nie ontbloot nie. Sy is jou moeder. Jy mag haar naaktheid nie ontbloot nie.

8 “‘Die naaktheid van jou vader se vrou mag jy nie ontbloot nie.+ Dit is jou vader se naaktheid.

9 “‘Wat die naaktheid van jou suster betref, die dogter van jou vader of die dogter van jou moeder, hetsy in dieselfde huisgesin gebore of daarbuite gebore, jy mag hulle naaktheid nie ontbloot nie.+

10 “‘Wat die naaktheid van die dogter van jou seun of die dogter van jou dogter betref, jy mag hulle naaktheid nie ontbloot nie, want hulle is jou naaktheid.

11 “‘Wat die naaktheid van die dogter van jou vader se vrou betref, die nakomeling van jou vader, jy mag, aangesien sy jou suster is, haar naaktheid nie ontbloot nie.

12 “‘Die naaktheid van jou vader se suster mag jy nie ontbloot nie. Sy is ’n bloedverwant van jou vader.+

13 “‘Die naaktheid van jou moeder se suster mag jy nie ontbloot nie, want sy is ’n bloedverwant van jou moeder.

14 “‘Die naaktheid van jou vader se broer mag jy nie ontbloot nie. Jy mag nie naby sy vrou kom nie. Sy is jou tante.+

15 “‘Die naaktheid van jou skoondogter+ mag jy nie ontbloot nie. Sy is jou seun se vrou. Jy mag haar naaktheid nie ontbloot nie.

16 “‘Die naaktheid van jou broer se vrou+ mag jy nie ontbloot nie. Dit is jou broer se naaktheid.

17 “‘Die naaktheid van ’n vrou en haar dogter mag jy nie ontbloot nie.+ Die dogter van haar seun en die dogter van haar dogter mag jy nie neem om haar naaktheid te ontbloot nie. Dit is gevalle van bloedverwantskap. Dit is losbandige gedrag.+

18 “‘En jy mag geen vrou by haar suster as mededingster+ byneem om haar naaktheid te ontbloot nie, dit wil sê, benewens haar gedurende haar lewe.

19 “‘En jy mag nie naby ’n vrou kom gedurende die menstruasie+ van haar onreinheid om haar naaktheid te ontbloot nie.+

20 “‘En jy mag jou saadstorting nie aan die vrou van jou metgesel gee om daardeur onrein te word nie.+

21 “‘En jy mag nie toelaat dat enigeen van jou nageslag aan Molog+ gewy word nie.+ Jy mag die naam van jou God nie op dié manier ontheilig nie.+ Ek is Jehovah.+

22 “‘En jy mag nie by ’n manspersoon gaan lê+ soos jy by ’n vrou gaan lê nie.+ Dit is iets verfoeiliks.

23 “‘En jy mag jou saadstorting aan geen dier gee+ om daardeur onrein te word nie, en ’n vrou mag nie voor ’n dier gaan staan om daarmee gemeenskap te hê nie.+ Dit is ’n skending van wat natuurlik is.

24 “‘Julle moet julle nie deur enige van hierdie dinge onrein maak nie, want deur al hierdie dinge het die nasies wat ek voor julle wegstuur, hulle onrein gemaak.+ 25 Gevolglik is die land onrein, en ek sal straf daaroor bring vir sy oortreding, en die land sal sy inwoners uitbraak.+ 26 En julle moet my insettinge en my regterlike beslissings onderhou,+ en julle mag niks van al hierdie verfoeilike dinge doen nie, nie ’n boorling of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon nie.+ 27 Want die mense van die land, wat daar voor julle was, het al hierdie verfoeilike dinge gedoen,+ sodat die land onrein is. 28 Dan sal die land julle nie uitbraak omdat julle dit verontreinig nie, net soos dit beslis die nasies sal uitbraak wat daar voor julle was.+ 29 As iemand enigeen van al hierdie verfoeilike dinge doen, dan moet die siele wat dit doen, uitgeroei word onder hulle volk uit.+ 30 En julle moet julle verpligting teenoor my nakom om geeneen van die verfoeilike gebruike te beoefen wat voor julle beoefen is nie,+ sodat julle julle nie daardeur onrein maak nie. Ek is Jehovah julle God.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel