Levitikus 26:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 dan sal ek, ja ek, in verset teen julle moet wandel;+ en ek, ja ek, sal julle sewe keer vir julle sondes moet tref.+ Deuteronomium 28:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+
24 dan sal ek, ja ek, in verset teen julle moet wandel;+ en ek, ja ek, sal julle sewe keer vir julle sondes moet tref.+
15 “En as jy nie na die stem van Jehovah jou God luister deur al sy gebooie en sy insettinge sorgvuldig te onderhou wat ek jou vandag beveel nie, dan sal al hierdie vloeke oor jou kom en jou inhaal:+