Jeremia 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en ek sal hulle verstrooi onder die nasies wat nie hulle of hulle vaders geken het nie,+ en ek sal die swaard agter hulle aan stuur totdat ek hulle uitgeroei het.’+ Klaagliedere 1:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Kyk, o Jehovah, want ek verkeer in groot nood. My ingewande is in beroering.+My hart is in my binneste omgekeer,+ want ek was geheel en al opstandig.+Buite het die swaard die verlies van kinders veroorsaak.+ Binnenshuis is dit soos die dood.+
16 en ek sal hulle verstrooi onder die nasies wat nie hulle of hulle vaders geken het nie,+ en ek sal die swaard agter hulle aan stuur totdat ek hulle uitgeroei het.’+
20 Kyk, o Jehovah, want ek verkeer in groot nood. My ingewande is in beroering.+My hart is in my binneste omgekeer,+ want ek was geheel en al opstandig.+Buite het die swaard die verlies van kinders veroorsaak.+ Binnenshuis is dit soos die dood.+