Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Klaagliedere 1
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Klaagliedere 1:1

Kruisverwysings

  • +Jes 3:26; Klg 2:10
  • +Ps 122:4
  • +Jes 54:4
  • +1Kn 4:20
  • +De 28:48; 2Kn 25:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/1, bl. 26

Klaagliedere 1:2

Kruisverwysings

  • +Jer 9:1; Klg 1:16
  • +Jer 13:17
  • +Jer 4:30; Ese 16:37
  • +Jer 30:14
  • +Jes 30:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/1, bl. 26

Klaagliedere 1:3

Kruisverwysings

  • +Le 26:33; 2Kn 24:14; 25:21; Jer 39:9; 52:27
  • +De 30:7; Jer 17:4
  • +De 28:64; Jer 24:9; Klg 2:9
  • +Klg 4:19

Klaagliedere 1:4

Kruisverwysings

  • +Klg 2:6; Ho 2:11; Am 8:10
  • +Jes 3:26; Jer 14:2
  • +Jer 4:9
  • +Jer 9:20

Klaagliedere 1:5

Kruisverwysings

  • +De 28:44
  • +Ps 80:6; Jes 47:6; Sag 1:15
  • +2Kr 36:16; Ne 9:33; Jer 30:14; Klg 1:18; Ese 8:17; Da 9:7, 16
  • +Jer 39:9; 52:30

Klaagliedere 1:6

Kruisverwysings

  • +Ese 24:21
  • +Jes 5:13
  • +Jer 46:15

Klaagliedere 1:7

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:19; 10:27; Klg 1:10
  • +Jer 52:4
  • +Ps 137:3; Spr 24:17; Klg 2:16

Klaagliedere 1:8

Kruisverwysings

  • +1Kn 8:46; Jes 1:4; 59:2; Jer 6:28; Ese 14:13; 22:4
  • +1Kn 9:7; Klg 4:6
  • +Jer 24:9
  • +Jer 13:22, 26; Ese 16:37; 23:29; Ho 2:10
  • +Jer 4:31

Klaagliedere 1:9

Kruisverwysings

  • +Jer 2:34
  • +De 32:29; Jer 8:7
  • +Pr 4:1; Klg 1:2; 2:13
  • +Eks 3:7
  • +Jer 50:29

Klaagliedere 1:10

Kruisverwysings

  • +2Kr 36:18; Jes 39:6; Jer 15:13; 20:5; 52:17, 19; Da 1:2
  • +2Kr 36:17; Ps 74:7; 79:1; Jes 63:18; 64:11; Jer 52:13; Ese 7:22

Klaagliedere 1:11

Kruisverwysings

  • +Jer 38:9; 52:6; Klg 2:12; 4:4
  • +Ge 18:5; Hgl 2:5
  • +Jes 54:1

Klaagliedere 1:12

Kruisverwysings

  • +Klg 2:15
  • +Klg 2:13; Da 9:12
  • +Jer 51:45

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 8

    1988/9/1, bl. 26

Klaagliedere 1:13

Kruisverwysings

  • +Ps 102:3
  • +Job 19:6; Ps 66:11; Ese 12:13; 17:20; Ho 7:12
  • +De 28:65; Jer 4:19

Klaagliedere 1:14

Kruisverwysings

  • +Jos 24:19; Ps 5:10; Jes 59:12
  • +De 28:48
  • +Le 26:37; Jer 52:28; Ese 11:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/1, bl. 26

Klaagliedere 1:15

Kruisverwysings

  • +2Kn 24:14
  • +2Kr 36:17
  • +Jes 63:3; Jl 3:13; Op 14:19; 19:15
  • +Jer 14:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 8

    1988/9/1, bl. 26-27

Klaagliedere 1:16

Kruisverwysings

  • +Jer 31:15
  • +Jer 9:1; 13:17; 14:17; Klg 2:18
  • +Jer 9:21; 31:15
  • +Ps 137:3; Jer 50:29

Klaagliedere 1:17

Kruisverwysings

  • +Jes 1:15; Jer 4:31
  • +Jes 51:18; Jer 30:14; Klg 1:9
  • +De 28:49; 2Kn 24:2; 25:1
  • +Klg 1:8; Ese 36:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/1, bl. 26

Klaagliedere 1:18

Kruisverwysings

  • +De 32:4; Ne 9:33; Da 9:7
  • +1Sa 12:14, 15; Ps 107:11; Jes 1:2
  • +De 28:32

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1988/9/1, bl. 26

Klaagliedere 1:19

Kruisverwysings

  • +Jer 30:14
  • +Jer 14:15; 23:11
  • +Klg 1:11

Klaagliedere 1:20

Kruisverwysings

  • +Job 30:27; Jer 4:19; Klg 2:11
  • +Ps 13:2; 25:17
  • +De 9:23; Ps 5:10; 107:11; Jes 1:2; 63:10; Ese 20:8
  • +De 32:25; Jer 9:21; 15:2
  • +Jer 14:18; 18:21; Ese 7:15

Klaagliedere 1:21

Kruisverwysings

  • +Klg 1:16
  • +Ps 69:20; Jer 30:14
  • +Jer 40:2
  • +Ese 25:6; Ob 12
  • +Ps 37:13; Jes 13:19; Jer 25:14; Jl 3:19
  • +Ps 137:8; Jes 51:23

Klaagliedere 1:22

Kruisverwysings

  • +Ps 109:15; Jer 51:35; Ro 2:6; Jak 2:13
  • +Job 34:11; Jer 16:18
  • +Klg 1:11
  • +Jes 1:5; Jer 8:18; Klg 5:17

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Klaagl. 1:1Jes 3:26; Klg 2:10
Klaagl. 1:1Ps 122:4
Klaagl. 1:1Jes 54:4
Klaagl. 1:11Kn 4:20
Klaagl. 1:1De 28:48; 2Kn 25:12
Klaagl. 1:2Jer 9:1; Klg 1:16
Klaagl. 1:2Jer 13:17
Klaagl. 1:2Jer 4:30; Ese 16:37
Klaagl. 1:2Jer 30:14
Klaagl. 1:2Jes 30:3
Klaagl. 1:3Le 26:33; 2Kn 24:14; 25:21; Jer 39:9; 52:27
Klaagl. 1:3De 30:7; Jer 17:4
Klaagl. 1:3De 28:64; Jer 24:9; Klg 2:9
Klaagl. 1:3Klg 4:19
Klaagl. 1:4Klg 2:6; Ho 2:11; Am 8:10
Klaagl. 1:4Jes 3:26; Jer 14:2
Klaagl. 1:4Jer 4:9
Klaagl. 1:4Jer 9:20
Klaagl. 1:5De 28:44
Klaagl. 1:5Ps 80:6; Jes 47:6; Sag 1:15
Klaagl. 1:52Kr 36:16; Ne 9:33; Jer 30:14; Klg 1:18; Ese 8:17; Da 9:7, 16
Klaagl. 1:5Jer 39:9; 52:30
Klaagl. 1:6Ese 24:21
Klaagl. 1:6Jes 5:13
Klaagl. 1:6Jer 46:15
Klaagl. 1:71Kn 9:19; 10:27; Klg 1:10
Klaagl. 1:7Jer 52:4
Klaagl. 1:7Ps 137:3; Spr 24:17; Klg 2:16
Klaagl. 1:81Kn 8:46; Jes 1:4; 59:2; Jer 6:28; Ese 14:13; 22:4
Klaagl. 1:81Kn 9:7; Klg 4:6
Klaagl. 1:8Jer 24:9
Klaagl. 1:8Jer 13:22, 26; Ese 16:37; 23:29; Ho 2:10
Klaagl. 1:8Jer 4:31
Klaagl. 1:9Jer 2:34
Klaagl. 1:9De 32:29; Jer 8:7
Klaagl. 1:9Pr 4:1; Klg 1:2; 2:13
Klaagl. 1:9Eks 3:7
Klaagl. 1:9Jer 50:29
Klaagl. 1:102Kr 36:18; Jes 39:6; Jer 15:13; 20:5; 52:17, 19; Da 1:2
Klaagl. 1:102Kr 36:17; Ps 74:7; 79:1; Jes 63:18; 64:11; Jer 52:13; Ese 7:22
Klaagl. 1:11Jer 38:9; 52:6; Klg 2:12; 4:4
Klaagl. 1:11Ge 18:5; Hgl 2:5
Klaagl. 1:11Jes 54:1
Klaagl. 1:12Klg 2:15
Klaagl. 1:12Klg 2:13; Da 9:12
Klaagl. 1:12Jer 51:45
Klaagl. 1:13Ps 102:3
Klaagl. 1:13Job 19:6; Ps 66:11; Ese 12:13; 17:20; Ho 7:12
Klaagl. 1:13De 28:65; Jer 4:19
Klaagl. 1:14Jos 24:19; Ps 5:10; Jes 59:12
Klaagl. 1:14De 28:48
Klaagl. 1:14Le 26:37; Jer 52:28; Ese 11:9
Klaagl. 1:152Kn 24:14
Klaagl. 1:152Kr 36:17
Klaagl. 1:15Jes 63:3; Jl 3:13; Op 14:19; 19:15
Klaagl. 1:15Jer 14:17
Klaagl. 1:16Jer 31:15
Klaagl. 1:16Jer 9:1; 13:17; 14:17; Klg 2:18
Klaagl. 1:16Jer 9:21; 31:15
Klaagl. 1:16Ps 137:3; Jer 50:29
Klaagl. 1:17Jes 1:15; Jer 4:31
Klaagl. 1:17Jes 51:18; Jer 30:14; Klg 1:9
Klaagl. 1:17De 28:49; 2Kn 24:2; 25:1
Klaagl. 1:17Klg 1:8; Ese 36:17
Klaagl. 1:18De 32:4; Ne 9:33; Da 9:7
Klaagl. 1:181Sa 12:14, 15; Ps 107:11; Jes 1:2
Klaagl. 1:18De 28:32
Klaagl. 1:19Jer 30:14
Klaagl. 1:19Jer 14:15; 23:11
Klaagl. 1:19Klg 1:11
Klaagl. 1:20Job 30:27; Jer 4:19; Klg 2:11
Klaagl. 1:20Ps 13:2; 25:17
Klaagl. 1:20De 9:23; Ps 5:10; 107:11; Jes 1:2; 63:10; Ese 20:8
Klaagl. 1:20De 32:25; Jer 9:21; 15:2
Klaagl. 1:20Jer 14:18; 18:21; Ese 7:15
Klaagl. 1:21Klg 1:16
Klaagl. 1:21Ps 69:20; Jer 30:14
Klaagl. 1:21Jer 40:2
Klaagl. 1:21Ese 25:6; Ob 12
Klaagl. 1:21Ps 37:13; Jes 13:19; Jer 25:14; Jl 3:19
Klaagl. 1:21Ps 137:8; Jes 51:23
Klaagl. 1:22Ps 109:15; Jer 51:35; Ro 2:6; Jak 2:13
Klaagl. 1:22Job 34:11; Jer 16:18
Klaagl. 1:22Klg 1:11
Klaagl. 1:22Jes 1:5; Jer 8:18; Klg 5:17
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Klaagliedere 1:1-22

Klaagliedere

א [ʼAʹlef]

1 Hoe eensaam sit sy tog,+ die stad wat vol mense was!+

Hoe het sy tog soos ’n weduwee geword,+ sy wat volkryk onder die nasies was!+

Hoe moet sy wat ’n vorstin onder die regsgebiede was, tog nou dwangarbeid doen!+

ב [Bet]

 2 Bitterlik huil sy snags,+ en haar trane is op haar wange.+

Sy het niemand wat haar troos onder al haar minnaars nie.+

Al haar metgeselle het verraderlik met haar gehandel.+ Hulle het haar vyande geword.+

ג [Giʹmel]

 3 Juda het in ballingskap gegaan weens die ellende+ en weens die swaar knegskap.+

Sy moes onder die nasies woon.+ Sy het geen rusplek gevind nie.

Al haar vervolgers het haar in angswekkende omstandighede ingehaal.+

ד [Daʹlet]

 4 Die weë van Sion treur, omdat niemand na die fees kom nie.+

Al haar poorte is verwoes;+ haar priesters sug.+

Haar maagde is bedroef, en sy self het dit bitter.+

ה [Heʼ]

 5 Haar teenstanders het die hoof geword.+ Haar vyande is onbesorg.+

Omdat Jehovah droefheid oor haar gebring het weens die oorvloed van haar oortredings,+

Het haar kinders as gevangenes voor die teenstander uit geloop.+

ו [Wau]

 6 En van die dogter van Sion verdwyn al haar prag.+

Haar vorste was soos takbokke wat geen weiding gevind het nie;+

En hulle bly kragteloos voor die agtervolger uit loop.+

ז [Saʹjin]

 7 Jerusalem het in die dae van haar ellende en van haar daklose volk teruggedink

Aan al haar begeerlike dinge wat daar van die dae van weleer af was.+

Toe haar volk in die hand van die teenstander geval het en sy geen helper gehad het nie,+

Het die teenstanders haar gesien. Hulle het gelag oor haar ineenstorting.+

ח [Get]

 8 Jerusalem het openlik sonde gepleeg.+ Daarom het sy iets afskuweliks geword.+

Almal wat haar geëer het, het haar as iets goedkoops behandel,+ want hulle het haar naaktheid gesien.+

Sy self sug+ ook en draai haar rug.

ט [Tet]

 9 Haar onreinheid is aan haar some.+ Sy het nie aan haar toekoms gedink nie,+

En sy gaan op ’n wonderbare wyse onder. Sy het geen trooster nie.+

O Jehovah, aanskou my ellende,+ want die vyand het hom baie groot gehou.+

י [Jod]

10 Die teenstander het sy hand teen al haar begeerlike dinge uitgestrek.+

Want sy het nasies in haar heiligdom sien inkom,+

Van wie u bevel gegee het dat hulle nie in die gemeente mag kom wat aan u behoort nie.

כ [Kaf]

11 Haar hele volk sug; hulle soek brood.+

Hulle het hulle begeerlike dinge gegee vir iets om te eet, om die siel te verkwik.+

Kyk, o Jehovah, en aanskou tog, want ek het soos ’n nikswerd vrou geword.+

ל [Laʹmed]

12 Raak dit julle nie, julle almal wat met die pad verbygaan? Aanskou en kyk.+

Is daar enige pyn soos my pyn wat met felheid oor my gebring is,+

Waarmee Jehovah droefheid veroorsaak het in die dag van sy brandende toorn?+

מ [Mem]

13 Uit die hoogte het hy vuur in my beendere gestuur,+ en hy onderwerp elkeen.

Hy het ’n net vir my voete uitgesprei.+ Hy het my agteruit laat wyk.

Hy het my ’n verlate vrou gemaak. Die hele dag is ek siek.+

נ [Noen]

14 Hy het wakker gebly ten opsigte van my oortredings.+ In sy hand is hulle saamgevleg.

Hulle het op my nek gekom.+ My krag het gestruikel.

Jehovah het my in die hand gegee van dié teen wie ek nie kan opstaan nie.+

ס [Saʹmek]

15 Al my magtiges het Jehovah uit my midde weggewerp.+

Hy het ’n samekoms teen my uitgeroep, om my jong manne te verpletter.+

Jehovah het die wynpers getrap+ wat aan die maagdelike dogter van Juda behoort.+

ע [ʽAʹjin]

16 Oor hierdie dinge huil ek soos ’n vrou.+ My oog, my oog stroom van water.+

Want ’n trooster is ver van my af, iemand om my siel te verkwik.

My kinders is verlate gemaak,+ want die vyand het hom baie groot gehou.+

פ [Peʼ]

17 Sion het haar hande uitgestrek.+ Sy het geen trooster nie.+

Jehovah het oor Jakob ’n bevel gegee aan almal wat rondom hom is as sy teenstanders.+

Jerusalem het iets afskuweliks onder hulle geword.+

צ [Sa·deʹ]

18 Jehovah is regverdig,+ want teen sy mond het ek in opstand gekom.+

Luister nou, alle volke, en aanskou my pyn.

My maagde en my jong manne het in gevangenskap gegaan.+

ק [Kof]

19 Ek het geroep na dié wat my intens liefhet.+ Hulle het my bedrieg.

In die stad het my priesters en my ou manne gesterf,+

Terwyl hulle vir hulle iets moes soek om te eet om hulle siel te verkwik.+

ר [Resj]

20 Kyk, o Jehovah, want ek verkeer in groot nood. My ingewande is in beroering.+

My hart is in my binneste omgekeer,+ want ek was geheel en al opstandig.+

Buite het die swaard die verlies van kinders veroorsaak.+ Binnenshuis is dit soos die dood.+

ש [Sjin]

21 Mense het gehoor hoe ek soos ’n vrou sug.+ Daar is geen trooster vir my nie.+

Al my vyande het van my rampspoed gehoor.+ Hulle het hulle verheug, omdat u dit gedoen het.+

U sal beslis die dag bring wat u uitgeroep het,+ sodat hulle soos ek kan word.+

ת [Tau]

22 Laat al hulle slegtheid voor u kom, en tree streng teen hulle op,+

Net soos u streng teen my opgetree het weens al my oortredings.+

Want my versugtinge is baie,+ en my hart is siek.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel