7 En jy moet die huis van jou heer Agab uitroei, en ek sal die bloed van my knegte, die profete, en die bloed van al die knegte van Jehovah op die hand van Iseʹbel+ wreek.+
10 En hulle het met ’n harde stem uitgeroep en gesê: “Tot wanneer, Soewereine+ Heer, heilig en waaragtig,+ weerhou u u daarvan om te oordeel+ en ons bloed te wreek+ op dié wat op die aarde woon?”