Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Openbaring 6
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Openbaring 6:1

Kruisverwysings

  • +Op 5:6
  • +Op 5:5
  • +Op 4:7
  • +Op 22:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 89-90

Openbaring 6:2

Kruisverwysings

  • +Job 39:25; Spr 21:31; Op 19:11
  • +Ps 45:4
  • +2Kn 9:24
  • +Ge 49:10; Ps 21:3; Ese 21:27; Da 7:14; Op 14:14
  • +Ps 110:2; Op 12:7
  • +Op 16:14; 17:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Lewe en Bediening – Vergaderingwerkboek,

    2019/11, bl. 6

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017, bl. 4-6, 8

    Die Wagtoring,

    2014/2/15, bl. 5, 7

    2014/2/1, bl. 6

    2010/9/15, bl. 29

    2009/4/15, bl. 30

    2005/1/15, bl. 17

    2001/6/1, bl. 17-22

    1988/10/15, bl. 10-11, 15-16

    1986/1/15, bl. 3, 5-6

    1986/1/1, bl. 3-6

    Openbaring se klimaks, bl. 90-92

Openbaring 6:3

Kruisverwysings

  • +Op 4:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 93

Openbaring 6:4

Kruisverwysings

  • +Da 11:40; Mt 24:7; Lu 21:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017, bl. 5-6

    Die Wagtoring,

    2014/2/1, bl. 6

    2005/9/1, bl. 19-20

    1998/9/15, bl. 7

    1993/3/1, bl. 4-5

    1986/1/15, bl. 3-4

    1986/1/1, bl. 6

    Openbaring se klimaks, bl. 93-95

    God se woord, bl. 136-139

    Ware vrede, bl. 10, 11-12

Openbaring 6:5

Kruisverwysings

  • +Op 6:1
  • +Op 4:7
  • +Ese 4:16

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017, bl. 5, 7

    Die Wagtoring,

    2014/2/1, bl. 7

    1986/1/15, bl. 3-5

    1986/1/1, bl. 6-7

    Openbaring se klimaks, bl. 95

    God se woord, bl. 139-141

Openbaring 6:6

Kruisverwysings

  • +Op 5:6
  • +Op 7:11
  • +Mt 20:2
  • +Mr 13:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017, bl. 5, 7

    Openbaring se klimaks, bl. 95-96

    Die Wagtoring (1998),

    1998/9/15, bl. 7

    1986/1/15, bl. 3-5

    God se woord, bl. 139-141

Openbaring 6:7

Kruisverwysings

  • +Op 4:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 96

Openbaring 6:8

Kruisverwysings

  • +Op 20:13
  • +Jer 15:3; Am 4:10
  • +Jer 15:2; Ese 5:17; Lu 21:11
  • +Le 26:22; Ese 14:21; 33:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Publieke uitgawe),

    nr. 3 2017, bl. 5, 7

    Die Wagtoring,

    2014/2/1, bl. 7

    2005/5/1, bl. 17

    1993/5/15, bl. 31

    1988/10/15, bl. 11-12

    1986/1/15, bl. 3, 5

    1986/1/1, bl. 7

    Openbaring se klimaks, bl. 96-98

    Ontwaak!—1994,

    1994/9/22, bl. 31

    God se woord, bl. 142-146

    Ware vrede, bl. 14-15

Openbaring 6:9

Kruisverwysings

  • +Le 4:7; Op 8:3
  • +Le 17:11; Op 17:6
  • +Mt 24:9; 1Jo 3:12
  • +Mt 24:14; Joh 18:37; Op 20:4

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 28-29

    Openbaring se klimaks, bl. 100, 288-289

Openbaring 6:10

Kruisverwysings

  • +Han 4:24
  • +1Jo 5:20
  • +Lu 18:7; Heb 12:23; Op 19:2
  • +Ge 4:10; De 32:43

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 29

    Openbaring se klimaks, bl. 100-102, 245, 288-289

Openbaring 6:11

Kruisverwysings

  • +Op 3:5; 4:4
  • +Mt 24:9; Han 9:1; 2Kor 1:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/1/1, bl. 29-30

    Openbaring se klimaks, bl. 102-104, 288-289

Openbaring 6:12

Kruisverwysings

  • +Jes 50:3
  • +Jl 2:31; Mt 24:29; Han 2:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 104-110

    “Hele Skrif”, bl. 147-148

    Die Wagtoring (1988),

    1988/10/15, bl. 17

Openbaring 6:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 109-110

    Die Wagtoring (1988),

    1988/10/15, bl. 17

Openbaring 6:14

Kruisverwysings

  • +Jes 34:4
  • +Op 16:20

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/4, bl. 11

    Openbaring se klimaks, bl. 110-112

Openbaring 6:15

Kruisverwysings

  • +Jes 2:10, 19; Ese 33:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2015/7/15, bl. 11

    Openbaring se klimaks, bl. 112

Openbaring 6:16

Kruisverwysings

  • +Ho 10:8; Lu 23:30
  • +Op 4:2
  • +Op 5:6

Indekse

  • Navorsingsgids

    Openbaring se klimaks, bl. 112

    Die Wagtoring (1997),

    1997/12/15, bl. 20

Openbaring 6:17

Kruisverwysings

  • +Sef 1:14
  • +Sef 1:18; Ro 2:5
  • +Jl 2:11

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/1/15, bl. 31

    1988/12/15, bl. 11-12

    Openbaring se klimaks, bl. 112-113, 128-129

    “Hele Skrif”, bl. 147-148

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Op. 6:1Op 5:6
Op. 6:1Op 5:5
Op. 6:1Op 4:7
Op. 6:1Op 22:20
Op. 6:2Job 39:25; Spr 21:31; Op 19:11
Op. 6:2Ps 45:4
Op. 6:22Kn 9:24
Op. 6:2Ge 49:10; Ps 21:3; Ese 21:27; Da 7:14; Op 14:14
Op. 6:2Ps 110:2; Op 12:7
Op. 6:2Op 16:14; 17:14
Op. 6:3Op 4:7
Op. 6:4Da 11:40; Mt 24:7; Lu 21:10
Op. 6:5Op 6:1
Op. 6:5Op 4:7
Op. 6:5Ese 4:16
Op. 6:6Op 5:6
Op. 6:6Op 7:11
Op. 6:6Mt 20:2
Op. 6:6Mr 13:8
Op. 6:7Op 4:7
Op. 6:8Op 20:13
Op. 6:8Jer 15:3; Am 4:10
Op. 6:8Jer 15:2; Ese 5:17; Lu 21:11
Op. 6:8Le 26:22; Ese 14:21; 33:27
Op. 6:9Le 4:7; Op 8:3
Op. 6:9Le 17:11; Op 17:6
Op. 6:9Mt 24:9; 1Jo 3:12
Op. 6:9Mt 24:14; Joh 18:37; Op 20:4
Op. 6:10Han 4:24
Op. 6:101Jo 5:20
Op. 6:10Lu 18:7; Heb 12:23; Op 19:2
Op. 6:10Ge 4:10; De 32:43
Op. 6:11Op 3:5; 4:4
Op. 6:11Mt 24:9; Han 9:1; 2Kor 1:8
Op. 6:12Jes 50:3
Op. 6:12Jl 2:31; Mt 24:29; Han 2:20
Op. 6:14Jes 34:4
Op. 6:14Op 16:20
Op. 6:15Jes 2:10, 19; Ese 33:27
Op. 6:16Ho 10:8; Lu 23:30
Op. 6:16Op 4:2
Op. 6:16Op 5:6
Op. 6:17Sef 1:14
Op. 6:17Sef 1:18; Ro 2:5
Op. 6:17Jl 2:11
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Openbaring 6:1-17

Openbaring

6 En ek het gesien toe die Lam+ een van die sewe seëls oopmaak,+ en ek het een van die vier lewende wesens+ met ’n stem soos van ’n donderslag hoor sê: “Kom!”+ 2 En ek het gesien, en kyk! ’n wit perd;+ en die een wat daarop sit,+ het ’n boog gehad;+ en ’n kroon is vir hom gegee,+ en hy het uitgegaan om te oorwin+ en om sy oorwinning te voltooi.+

3 En toe hy die tweede seël oopmaak, het ek die tweede lewende wese+ hoor sê: “Kom!” 4 En ’n ander een het te voorskyn gekom, ’n vuurkleurige perd; en aan die een wat daarop sit, is dit gegee om vrede van die aarde weg te neem sodat hulle mekaar sou doodmaak; en ’n groot swaard is vir hom gegee.+

5 En toe hy+ die derde seël oopmaak, het ek die derde lewende wese+ hoor sê: “Kom!” En ek het gesien, en kyk! ’n swart perd; en die een wat daarop sit, het ’n weegskaal+ in sy hand gehad. 6 En ek het ’n stem asof van tussen+ die vier lewende wesens+ hoor sê: “’n Liter koring vir ’n denaʹrius,+ en drie liter gars vir ’n denaʹrius; en moenie die olyfolie en die wyn beskadig nie.”+

7 En toe hy die vierde seël oopmaak, het ek die stem van die vierde lewende wese+ hoor sê: “Kom!” 8 En ek het gesien, en kyk! ’n vaal perd; en die een wat daarop sit, het die naam Dood gehad. En Haʹdes+ het kort agter hom gevolg. En hulle is gesag oor die vierde deel van die aarde gegee, om dood te maak met ’n lang swaard+ en met voedseltekorte+ en met dodelike plae en deur die wilde diere+ van die aarde.

9 En toe hy die vyfde seël oopmaak, het ek onder die altaar+ die siele+ gesien van dié wat doodgemaak is+ weens die woord van God en weens die getuieniswerk+ wat hulle gehad het. 10 En hulle het met ’n harde stem uitgeroep en gesê: “Tot wanneer, Soewereine+ Heer, heilig en waaragtig,+ weerhou u u daarvan om te oordeel+ en ons bloed te wreek+ op dié wat op die aarde woon?” 11 En ’n wit+ kleed is vir elkeen van hulle gegee; en vir hulle is gesê om nog ’n klein rukkie te rus, totdat ook hulle medeslawe en hulle broers wat weldra net soos hulle ook doodgemaak gaan word,+ voltallig is.

12 En ek het gesien toe hy die sesde seël oopmaak, en ’n groot aardbewing het plaasgevind; en die son het swart geword soos saklinne+ van hare, en die hele maan het soos bloed+ geword, 13 en die sterre van die hemel het op die aarde geval, soos wanneer ’n vyeboom wat deur ’n sterk wind geskud word, sy groen vye afgooi. 14 En die hemel het gewyk soos ’n boekrol wat opgerol word,+ en elke berg en elke eiland is uit hulle plekke verwyder.+ 15 En die konings van die aarde en die hooggeplaastes en die militêre bevelvoerders en die rykes en die sterkes en elke slaaf en elke vrye het in die grotte en in die rotse+ van die berge weggekruip. 16 En hulle hou aan om vir die berge en vir die rotse te sê: “Val op ons+ en verberg ons vir die aangesig van die Een wat op die troon sit+ en vir die gramskap van die Lam,+ 17 want die groot dag+ van hulle gramskap+ het gekom, en wie kan staan?”+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel