Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Josua 19:47
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 47 En die gebied van die kinders van Dan was vir hulle te klein.+ En die kinders van Dan het opgetrek en teen Lesem+ oorlog gevoer en dit ingeneem en dit met die skerpte van die swaard geslaan. Toe het hulle dit in besit geneem en daarin gewoon, en hulle het Lesem Dan begin noem, na die naam van hulle voorvader Dan.+

  • Rigters 18:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 En hulle het die stad Dan genoem, na die naam van hulle vader, Dan,+ wat vir Israel gebore is.+ Maar die stad se naam was vroeër Laïs.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel