Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Numeri 20:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Later het Jehovah vir Moses en Aäron gesê: “Omdat julle nie geloof in my getoon het om my voor die oë van die kinders van Israel te heilig nie,+ daarom sal julle hierdie gemeente nie in die land inbring wat ek beslis aan hulle sal gee nie.”+

  • Deuteronomium 3:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En Jehovah het weens julle grimmig teenoor my gebly+ en nie na my geluister nie; maar Jehovah het vir my gesê: ‘Dit is nou genoeg! Moet nooit weer met my oor hierdie saak praat nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel