26 En Jehovah het weens julle grimmig teenoor my gebly+ en nie na my geluister nie; maar Jehovah het vir my gesê: ‘Dit is nou genoeg! Moet nooit weer met my oor hierdie saak praat nie.
4 En Jehovah het vir hom gesê: “Dit is die land wat ek aan Abraham, Isak en Jakob met ’n eed beloof het deur te sê: ‘Aan jou saad sal ek dit gee.’+ Ek het jou dit met jou eie oë laat sien, aangesien jy nie daarheen sal oortrek nie.”+
2 “My kneg Moses is dood;+ en staan nou op, trek deur hierdie Jordaan, jy en hierdie hele volk, na die land wat ek aan hulle, aan die kinders van Israel, gee.+