Eksodus 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En Moses het vir die volk gesê: “Onthou dié dag waarop julle uit Egipte, uit die slawehuis, uitgegaan het,+ want deur die sterkte van sy hand het Jehovah julle hiervandaan uitgelei.+ Daarom mag niks gesuurds geëet word nie.+ Deuteronomium 6:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 dan moet jy vir jou seun sê: ‘Ons het slawe van Farao in Egipte geword, maar Jehovah het ons met ’n sterk hand uit Egipte uitgelei.+
3 En Moses het vir die volk gesê: “Onthou dié dag waarop julle uit Egipte, uit die slawehuis, uitgegaan het,+ want deur die sterkte van sy hand het Jehovah julle hiervandaan uitgelei.+ Daarom mag niks gesuurds geëet word nie.+
21 dan moet jy vir jou seun sê: ‘Ons het slawe van Farao in Egipte geword, maar Jehovah het ons met ’n sterk hand uit Egipte uitgelei.+