Eksodus 20:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+ Efesiërs 6:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “Sodat dit met jou goed mag gaan en jy lank op die aarde mag bly.”+
12 “Eer jou vader en jou moeder+ sodat jou dae verleng mag word in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.+