Deuteronomium 5:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 “‘Eer jou vader en jou moeder,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het; sodat jou dae verleng mag word en dit met jou goed mag gaan+ in die land wat Jehovah jou God aan jou gee. Spreuke 3:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 want lengte van dae en jare van lewe+ en vrede sal vir jou bygevoeg word.+
16 “‘Eer jou vader en jou moeder,+ net soos Jehovah jou God jou beveel het; sodat jou dae verleng mag word en dit met jou goed mag gaan+ in die land wat Jehovah jou God aan jou gee.