Deuteronomium 11:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “En julle moet hierdie woorde van my op julle hart+ en julle siel lê en dit as ’n teken op julle hand bind, en dit moet as ’n voorhoofsband tussen julle oë dien.+ Spreuke 7:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Bind hulle aan jou vingers+ en skryf hulle op die tafel van jou hart.+
18 “En julle moet hierdie woorde van my op julle hart+ en julle siel lê en dit as ’n teken op julle hand bind, en dit moet as ’n voorhoofsband tussen julle oë dien.+