Rigters 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 So het die kinders van Israel gedoen wat sleg was in Jehovah se oë, en hulle het Jehovah hulle God vergeet+ en die Baäls+ en die heilige pale gedien.+ Jeremia 2:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Kan ’n maagd haar sierade vergeet, ’n bruid haar borsbande? Maar my eie volk—tallose dae het hulle my vergeet.+
7 So het die kinders van Israel gedoen wat sleg was in Jehovah se oë, en hulle het Jehovah hulle God vergeet+ en die Baäls+ en die heilige pale gedien.+
32 Kan ’n maagd haar sierade vergeet, ’n bruid haar borsbande? Maar my eie volk—tallose dae het hulle my vergeet.+