Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 106:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Hulle het God, hulle Redder, vergeet,+

      Wat groot dinge in Egipte gedoen het,+

  • Jesaja 17:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Want jy het die God van jou redding+ vergeet;+ en aan die Rots+ van jou vesting het jy nie gedink nie. Daarom plant jy lieflike plantasies, en met die loot van ’n vreemdeling beplant jy dit.

  • Jeremia 13:25
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 25 Dit is jou lot, die deel wat ek vir jou afgemeet het”,+ is die woord van Jehovah, “omdat jy my vergeet het+ en jou vertroue in leuens bly stel.+

  • Jeremia 18:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want my volk het my vergeet+ deurdat hulle offerrook vir iets waardeloos+ laat opgaan, en deurdat hulle mense laat struikel op hulle weë,+ die paaie van lank gelede,+ om te loop op paaie, ’n pad wat nie opgevul is nie,

  • Hosea 8:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En Israel het sy Maker begin vergeet+ en tempels gebou;+ en wat Juda betref, hy het versterkte stede vermenigvuldig.+ En ek sal beslis vuur in sy stede stuur en dit sal die woontorings van elkeen verteer.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel