Deuteronomium 11:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want julle trek deur die Jordaan om in te gaan en die land in besit te neem wat Jehovah julle God aan julle gee, en julle moet dit in besit neem en daarin woon.+ Josua 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan opgeklim en by Gilgal+ aan die oostelike grens van Jeʹrigo kamp opgeslaan.
31 Want julle trek deur die Jordaan om in te gaan en die land in besit te neem wat Jehovah julle God aan julle gee, en julle moet dit in besit neem en daarin woon.+
19 En die volk het op die tiende van die eerste maand uit die Jordaan opgeklim en by Gilgal+ aan die oostelike grens van Jeʹrigo kamp opgeslaan.