Levitikus 11:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘Dít is die diere wat julle mag eet+ van al die viervoetige diere wat op die aarde is: Deuteronomium 14:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Dít is die diersoorte wat julle mag eet:+ die bul, die skaap en die bok,
2 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘Dít is die diere wat julle mag eet+ van al die viervoetige diere wat op die aarde is: