Levitikus 18:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Soos Egipteland doen, waarin julle gewoon het, mag julle nie doen nie;+ en soos die land Kanaän doen, waarin ek julle bring, mag julle nie doen nie;+ en in hulle insettinge mag julle nie wandel nie. Deuteronomium 12:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “So mag julle nie handel met Jehovah julle God nie,+
3 Soos Egipteland doen, waarin julle gewoon het, mag julle nie doen nie;+ en soos die land Kanaän doen, waarin ek julle bring, mag julle nie doen nie;+ en in hulle insettinge mag julle nie wandel nie.