Levitikus 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 “‘Maar die volgende mag julle nie eet onder dié wat herkou en dié wat gesplete hoewe het nie: die kameel, want hy herkou, maar het nie gesplete hoewe nie. Hy is vir julle onrein.+
4 “‘Maar die volgende mag julle nie eet onder dié wat herkou en dié wat gesplete hoewe het nie: die kameel, want hy herkou, maar het nie gesplete hoewe nie. Hy is vir julle onrein.+