Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 12:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Jy sal nie in jou poorte die tiendes mag eet van jou graan+ of van jou nuwe wyn of van jou olie of die eersgeborenes van jou beeste en van jou kleinvee+ of enige van jou gelofteoffers wat jy plegtig sal belowe of jou vrywillige gawes+ of die bydrae van jou hand+ nie.

  • Deuteronomium 15:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Elke manlike eersgeborene wat onder jou beeste en onder jou kleinvee gebore word, moet jy aan Jehovah jou God heilig.+ Jy mag met die eersgeborene van jou bul geen werk doen nie, en ook nie die eersgeborene van jou kleinvee skeer nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel