Deuteronomium 28:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Jehovah sal sy goeie skatkamer, die hemel, vir jou oopmaak om die reën op jou land op die regte tyd daarvoor te gee+ en om al die werk van jou hand te seën;+ en jy sal beslis aan baie nasies leen, terwyl jy self van niemand sal leen nie.+ Spreuke 22:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Die ryke heers oor die armes,+ en die lener is ’n kneg van die man wat uitleen.+
12 Jehovah sal sy goeie skatkamer, die hemel, vir jou oopmaak om die reën op jou land op die regte tyd daarvoor te gee+ en om al die werk van jou hand te seën;+ en jy sal beslis aan baie nasies leen, terwyl jy self van niemand sal leen nie.+