28“En wat jou betref, laat jou broer Aäron en sy seuns saam met hom uit die midde van die kinders van Israel nader kom na jou toe, sodat hy my as priester kan dien:+ Aäron,+ Nadab en Abiʹhu,+ Eleaʹsar en Iʹtamar,+ die seuns van Aäron.
8 “In dié tyd het Jehovah die stam Levi afgesonder+ om die ark van Jehovah se verbond te dra,+ om voor Jehovah te staan om hom te dien+ en in sy naam te seën tot vandag toe.+
12 En die man wat hom vermetel gedra deur nie te luister na die priester wat daar staan om Jehovah jou God te dien, of na die regter nie,+ dié man moet sterf;+ en jy moet die kwaad uit Israel wegruim.+