Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 10
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Deuteronomium 10:1

Kruisverwysings

  • +Eks 34:1
  • +De 10:3

Deuteronomium 10:3

Kruisverwysings

  • +Eks 34:4

Deuteronomium 10:4

Kruisverwysings

  • +Eks 32:15; 34:28
  • +Eks 20:1; De 4:13
  • +De 4:36; 5:4
  • +Eks 19:17; De 5:22

Deuteronomium 10:5

Kruisverwysings

  • +Eks 34:29
  • +De 10:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/1/15, bl. 31

Deuteronomium 10:6

Kruisverwysings

  • +Nu 33:31
  • +Nu 20:23, 24; 33:38
  • +Nu 20:28

Deuteronomium 10:7

Kruisverwysings

  • +Nu 33:33

Deuteronomium 10:8

Kruisverwysings

  • +Nu 1:50; 3:6; 8:14; 16:9
  • +Nu 3:31; 4:15; 1Kr 15:15
  • +De 18:5; 2Kr 29:11
  • +Nu 6:23; De 21:5; 2Kr 30:27

Deuteronomium 10:9

Kruisverwysings

  • +Nu 18:24; 26:62; De 18:1
  • +Nu 18:20

Deuteronomium 10:10

Kruisverwysings

  • +Eks 24:18; 34:28
  • +Eks 32:14
  • +Ese 33:11

Deuteronomium 10:11

Kruisverwysings

  • +Ge 15:18

Deuteronomium 10:12

Kruisverwysings

  • +Mi 6:8
  • +De 5:29; 6:13; Ps 34:9; Spr 8:13
  • +De 5:33; Jos 22:5; Ese 11:20
  • +De 30:16
  • +De 6:5; 11:13; Lu 10:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/1, bl. 10

Deuteronomium 10:13

Kruisverwysings

  • +Eks 24:7
  • +De 6:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2009/10/1, bl. 10

Deuteronomium 10:14

Kruisverwysings

  • +Ps 89:11; 115:16; Jes 66:1
  • +1Kr 29:11; Ps 24:1; 1Kor 10:26

Deuteronomium 10:15

Kruisverwysings

  • +De 4:37; Ps 105:6

Deuteronomium 10:16

Kruisverwysings

  • +De 30:6; Jer 4:4; Ro 2:29; Flp 3:3; Kol 2:11
  • +Eks 34:9; De 9:6; 31:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/6/1, bl. 13

Deuteronomium 10:17

Kruisverwysings

  • +Eks 18:11; 2Kr 2:5; Ps 97:9
  • +Ps 136:3
  • +De 7:21; Ne 1:5; 9:32
  • +Job 34:19; Han 10:34; Ro 2:11; Ef 6:9
  • +2Kr 19:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 114

Deuteronomium 10:18

Kruisverwysings

  • +Ps 68:5; 146:9; Jak 1:27
  • +Le 19:10; De 24:14

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nader aan Jehovah, bl. 113-114

Deuteronomium 10:19

Kruisverwysings

  • +Le 19:34
  • +Eks 22:21

Deuteronomium 10:20

Kruisverwysings

  • +De 6:13
  • +Lu 4:8
  • +De 13:4
  • +De 6:13

Deuteronomium 10:21

Kruisverwysings

  • +Eks 15:2; Ps 105:45; Op 19:6
  • +2Sa 7:23

Deuteronomium 10:22

Kruisverwysings

  • +Ge 46:27; Eks 1:5; Han 7:14
  • +Ge 15:5; De 1:10; Ne 9:23

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Deut. 10:1Eks 34:1
Deut. 10:1De 10:3
Deut. 10:3Eks 34:4
Deut. 10:4Eks 32:15; 34:28
Deut. 10:4Eks 20:1; De 4:13
Deut. 10:4De 4:36; 5:4
Deut. 10:4Eks 19:17; De 5:22
Deut. 10:5Eks 34:29
Deut. 10:5De 10:2
Deut. 10:6Nu 33:31
Deut. 10:6Nu 20:23, 24; 33:38
Deut. 10:6Nu 20:28
Deut. 10:7Nu 33:33
Deut. 10:8Nu 1:50; 3:6; 8:14; 16:9
Deut. 10:8Nu 3:31; 4:15; 1Kr 15:15
Deut. 10:8De 18:5; 2Kr 29:11
Deut. 10:8Nu 6:23; De 21:5; 2Kr 30:27
Deut. 10:9Nu 18:24; 26:62; De 18:1
Deut. 10:9Nu 18:20
Deut. 10:10Eks 24:18; 34:28
Deut. 10:10Eks 32:14
Deut. 10:10Ese 33:11
Deut. 10:11Ge 15:18
Deut. 10:12Mi 6:8
Deut. 10:12De 5:29; 6:13; Ps 34:9; Spr 8:13
Deut. 10:12De 5:33; Jos 22:5; Ese 11:20
Deut. 10:12De 30:16
Deut. 10:12De 6:5; 11:13; Lu 10:27
Deut. 10:13Eks 24:7
Deut. 10:13De 6:24
Deut. 10:14Ps 89:11; 115:16; Jes 66:1
Deut. 10:141Kr 29:11; Ps 24:1; 1Kor 10:26
Deut. 10:15De 4:37; Ps 105:6
Deut. 10:16De 30:6; Jer 4:4; Ro 2:29; Flp 3:3; Kol 2:11
Deut. 10:16Eks 34:9; De 9:6; 31:27
Deut. 10:17Eks 18:11; 2Kr 2:5; Ps 97:9
Deut. 10:17Ps 136:3
Deut. 10:17De 7:21; Ne 1:5; 9:32
Deut. 10:17Job 34:19; Han 10:34; Ro 2:11; Ef 6:9
Deut. 10:172Kr 19:7
Deut. 10:18Ps 68:5; 146:9; Jak 1:27
Deut. 10:18Le 19:10; De 24:14
Deut. 10:19Le 19:34
Deut. 10:19Eks 22:21
Deut. 10:20De 6:13
Deut. 10:20Lu 4:8
Deut. 10:20De 13:4
Deut. 10:20De 6:13
Deut. 10:21Eks 15:2; Ps 105:45; Op 19:6
Deut. 10:212Sa 7:23
Deut. 10:22Ge 46:27; Eks 1:5; Han 7:14
Deut. 10:22Ge 15:5; De 1:10; Ne 9:23
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Deuteronomium 10:1-22

Deuteronomium

10 “In dié tyd het Jehovah vir my gesê: ‘Kap vir jou twee kliptafels uit soos die eerstes+ en klim teen die berg op na my toe, en jy moet vir jou ’n ark van hout maak.+ 2 En ek sal op die tafels die woorde skryf wat op die eerste tafels voorgekom het, wat jy verbrysel het, en jy moet dit in die ark sit.’ 3 Toe het ek ’n ark van akasiahout gemaak en twee kliptafels soos die eerstes uitgekap+ en teen die berg opgeklim, en die twee tafels was in my hand. 4 Toe het hy op die tafels dieselfde skrif as die eerste geskryf,+ die Tien Woorde,+ wat Jehovah op die berg uit die vuur met julle gespreek het,+ op die dag van die vergadering;+ waarna Jehovah dit vir my gegee het. 5 Toe het ek omgedraai en teen die berg afgeklim+ en die tafels in die ark gesit wat ek gemaak het, sodat dit daar sou bly, net soos Jehovah my beveel het.+

6 “En die kinders van Israel het van Beʹërot Beneʹ-Jaʹäkan+ af weggetrek na Moseʹra. Daar het Aäron gesterf, en hy is daar begrawe;+ en sy seun Eleaʹsar het in sy plek as priester begin dien.+ 7 Daarvandaan het hulle weggetrek na Gudgoʹda, en van Gudgoʹda na Jotbaʹta,+ ’n land van stroomvalleie vol water.

8 “In dié tyd het Jehovah die stam Levi afgesonder+ om die ark van Jehovah se verbond te dra,+ om voor Jehovah te staan om hom te dien+ en in sy naam te seën tot vandag toe.+ 9 Daarom het Levi geen deel of erfdeel+ saam met sy broers gekry nie. Jehovah is sy erfdeel, net soos Jehovah jou God vir hom gesê het.+ 10 En ek—ek het op die berg gebly soos die vorige dae, veertig dae en veertig nagte,+ en Jehovah het ook by dié geleentheid na my geluister.+ Jehovah wou jou nie verdelg nie.+ 11 Toe het Jehovah vir my gesê: ‘Staan op, gaan voor die volk uit sodat hulle wegtrek, sodat hulle kan ingaan en die land in besit kan neem wat ek aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het om aan hulle te gee.’+

12 “En nou, o Israel, wat anders vra Jehovah jou God van jou+ as om Jehovah jou God te vrees,+ om in al sy weë te wandel+ en hom lief te hê+ en Jehovah jou God te dien met jou hele hart en jou hele siel;+ 13 om die gebooie van Jehovah en sy insettinge te onderhou+ wat ek jou vandag beveel, sodat dit met jou goed kan gaan?+ 14 Kyk, aan Jehovah jou God behoort die hemel,+ ja, die hemel der hemele, die aarde+ en alles wat daarin is. 15 Maar aan jou voorvaders het Jehovah geheg geraak om hulle lief te hê, sodat hy hulle nageslag ná hulle,+ ja julle, uit al die volke uitgekies het, soos dit vandag is. 16 En julle moet die voorhuid van julle hart besny+ en julle nek nie langer verhard nie.+ 17 Want Jehovah julle God is die God van die gode+ en die Here van die here,+ die groot, magtige en vreesinboesemende God,+ wat niemand partydig behandel+ en ook nie ’n omkoopgeskenk aanvaar nie,+ 18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee. 19 Ook julle moet die inwonende vreemdeling liefhê,+ want julle het inwonende vreemdelinge in Egipteland geword.+

20 “Jehovah jou God moet jy vrees.+ Hom moet jy dien+ en hom moet jy aankleef,+ en by sy naam moet jy beëdigde verklarings aflê.+ 21 Hy is die Een wat jy moet loof,+ en hy is jou God, wat hierdie groot en vreesinboesemende dinge wat jou oë gesien het, vir jou gedoen het.+ 22 Met sewentig siele het jou voorvaders na Egipte afgetrek,+ en nou het Jehovah jou God jou so talryk soos die sterre van die hemel gemaak.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel