Josua 19:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En van Sarid af het dit ooswaarts teruggegaan in die rigting van die sonsopgang na die grens van Kislot-Tabor en uitgegaan na Daʹberat+ en opgegaan na Jaʹfia. 1 Kronieke 6:72 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 72 en uit die stam Isʹsaskar: Kedes+ met sy weivelde en Daʹberat+ met sy weivelde,
12 En van Sarid af het dit ooswaarts teruggegaan in die rigting van die sonsopgang na die grens van Kislot-Tabor en uitgegaan na Daʹberat+ en opgegaan na Jaʹfia.