-
Numeri 35:5Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
5 En julle moet buite die stad aan die oostekant tweeduisend el meet en aan die suidekant tweeduisend el en aan die westekant tweeduisend el en aan die noordekant tweeduisend el, met die stad in die middel. Dit sal vir hulle as weivelde van die stede dien.
-