Spreuke 15:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 ’n Sagte antwoord keer woede af,+ maar ’n woord wat pyn veroorsaak, laat toorn opkom.+ Spreuke 18:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Wie die eerste in sy regsaak is, is regverdig;+ sy naaste kom in en deurvors hom beslis.+