20 Waarlik, as hulle, nadat hulle deur juiste kennis van die Here en Redder Jesus Christus aan die verontreinigings van die wêreld ontvlug het,+ weer in hierdie selfde dinge verwikkel raak en oorwin word,+ het die laaste toestande vir hulle erger geword as die eerste.+