20 Daarop het die volk geskreeu toe hulle op die horings blaas.+ En toe die volk die geluid van die horing hoor en die volk ’n groot oorlogskreet aanhef, het die muur inmekaar begin stort.+ Daarna het die volk opgegaan, die stad in, elkeen reg voor hom uit, en die stad ingeneem.