Eksodus 22:28 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 28 “Jy mag nie ’n vloek oor God uitspreek+ of ’n owerste onder jou volk vervloek nie.+ Filippense 2:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Hou aan om alles sonder murmurering+ en redekaweling+ te doen,