Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Filippense 2
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

Filippense 2:1

Kruisverwysings

  • +Ro 1:12
  • +2Kor 13:14
  • +Flp 1:8; Kol 3:12; 1Pe 1:22

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1986),

    1986/1/15, bl. 18

Filippense 2:2

Kruisverwysings

  • +Ro 15:5; 2Kor 13:11; 1Pe 3:8
  • +1Kor 1:10

Filippense 2:3

Kruisverwysings

  • +2Kor 12:20; Flp 1:15, 17; Jak 3:14
  • +Ga 5:26
  • +Mt 23:11; Ef 4:2; 5:21

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2021/7, bl. 16

    Ontwaak!,

    nr. 1 2021 bl. 6-7

    nr. 3 2020 bl. 8

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/5, bl. 24-25

    “My volgeling”, bl. 33

    Die Wagtoring,

    2005/6/1, bl. 15

    2000/12/15, bl. 21

    1999/8/1, bl. 13

    1999/1/15, bl. 23-24

    1995/11/15, bl. 23

    1994/9/1, bl. 21

    1994/4/15, bl. 12-13

    1992/9/1, bl. 20-21

    1989/11/15, bl. 16-17

    1988/5/15, bl. 18-20

Filippense 2:4

Kruisverwysings

  • +Ro 12:10; 1Kor 10:33; 13:5
  • +1Kor 10:24

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 48

    Ontwaak!,

    nr. 3 2019, bl. 8-9

    Die Wagtoring,

    2014/6/15, bl. 30

    2008/11/15, bl. 24

    2004/12/15, bl. 22

    1999/12/1, bl. 28-29

    1999/1/15, bl. 23-24

    1994/4/15, bl. 12-13

    1990/11/15, bl. 22

    1989/11/15, bl. 15-20

    1987/6/1, bl. 8-13

    Gesinsgeluk, bl. 30

Filippense 2:5

Kruisverwysings

  • +Mt 11:29; Joh 13:15

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2014/10/15, bl. 31-32

    Redenering, bl. 110-111

Filippense 2:6

Kruisverwysings

  • +Kol 1:15; Heb 1:3
  • +Joh 14:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Redenering, bl. 110-111

    Drie-eenheid, bl. 25-26

    Die Wagtoring,

    1987/2/15, bl. 12-13

Filippense 2:7

Kruisverwysings

  • +Jes 53:3
  • +Joh 1:14; Ro 1:3

Indekse

  • Navorsingsgids

    “My volgeling”, bl. 29-30, 175

    Die Wagtoring,

    2000/9/15, bl. 21-22

Filippense 2:8

Kruisverwysings

  • +Heb 2:9; 10:5
  • +Jes 50:5; Joh 10:17; Heb 5:8
  • +De 21:23; Ga 3:13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/11/15, bl. 11-13

    “My volgeling”, bl. 32

Filippense 2:9

Kruisverwysings

  • +Jes 52:13; Han 2:33; Ef 1:21
  • +Han 4:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 15

    Die Wagtoring,

    2012/4/1, bl. 22

    2008/2/1, bl. 13

    1995/11/15, bl. 30

    Oorlewing, bl. 140

Filippense 2:10

Kruisverwysings

  • +Joh 5:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1994),

    1994/12/15, bl. 24

Filippense 2:11

Kruisverwysings

  • +Ro 10:9
  • +Han 2:36
  • +Ps 22:27

Indekse

  • Navorsingsgids

    Redenering, bl. 218-219

Filippense 2:12

Kruisverwysings

  • +Ro 16:19
  • +2Kor 7:15; Heb 12:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1998),

    1998/11/1, bl. 18

    1988/11/15, bl. 12-13

    1988/3/15, bl. 19

Filippense 2:13

Kruisverwysings

  • +Jer 31:33; 2Kor 3:5; Heb 13:21
  • +2Kr 30:12; 1Te 4:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Geniet die lewe vir ewig!, les 12

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2019/10, bl. 21

    Die Wagtoring,

    2008/8/15, bl. 28

    1998/11/1, bl. 18

    1988/11/15, bl. 12-13

Filippense 2:14

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:10; 1Pe 4:9
  • +1Ti 2:8

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2006/7/15, bl. 14-15

    2002/11/15, bl. 16-17

Filippense 2:15

Kruisverwysings

  • +1Kor 1:8; Ef 5:27
  • +Ro 8:16; Ef 5:1
  • +De 32:5; Mt 17:17; 1Pe 2:12
  • +Mt 5:14; Ef 5:8; 1Pe 2:9

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2007/3/15, bl. 14

    1997/7/15, bl. 8-13

Filippense 2:16

Kruisverwysings

  • +Joh 6:68; Heb 4:12
  • +2Kor 1:14; 1Te 2:19
  • +Jes 49:4; Ga 2:2; 1Te 3:5

Filippense 2:17

Kruisverwysings

  • +Eks 29:40; 2Ti 4:6
  • +Heb 13:15; 1Pe 2:5
  • +2Kor 12:15
  • +Flp 1:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1811

    Die Wagtoring,

    2000/11/15, bl. 12

Filippense 2:18

Kruisverwysings

  • +Flp 3:1

Filippense 2:19

Kruisverwysings

  • +Spr 25:25; 2Kor 7:7

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1999),

    1999/9/15, bl. 30-31

Filippense 2:20

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:17; 16:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/4, bl. 13

    Die Wagtoring,

    2015/11/1, bl. 14-15

Filippense 2:21

Kruisverwysings

  • +1Kor 10:24; Ga 4:17; 2Ti 4:10

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/4, bl. 13

Filippense 2:22

Kruisverwysings

  • +1Kor 4:17; 2Ti 1:2

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2018/4, bl. 14

Filippense 2:24

Kruisverwysings

  • +Flp 1:25; Flm 22

Filippense 2:25

Kruisverwysings

  • +Flp 4:18
  • +2Kor 8:23
  • +Flm 2

Filippense 2:26

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2010/6/15, bl. 12-13

    1996/8/15, bl. 29-30

Filippense 2:27

Kruisverwysings

  • +Ps 30:3; 34:19

Filippense 2:29

Kruisverwysings

  • +Kol 4:10
  • +1Kor 16:18; 1Te 5:12

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1988),

    1988/10/1, bl. 15-20

Filippense 2:30

Kruisverwysings

  • +Han 20:24
  • +1Kor 16:17; Flm 13

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (1996),

    1996/8/15, bl. 28

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

Fil. 2:1Ro 1:12
Fil. 2:12Kor 13:14
Fil. 2:1Flp 1:8; Kol 3:12; 1Pe 1:22
Fil. 2:2Ro 15:5; 2Kor 13:11; 1Pe 3:8
Fil. 2:21Kor 1:10
Fil. 2:32Kor 12:20; Flp 1:15, 17; Jak 3:14
Fil. 2:3Ga 5:26
Fil. 2:3Mt 23:11; Ef 4:2; 5:21
Fil. 2:4Ro 12:10; 1Kor 10:33; 13:5
Fil. 2:41Kor 10:24
Fil. 2:5Mt 11:29; Joh 13:15
Fil. 2:6Kol 1:15; Heb 1:3
Fil. 2:6Joh 14:28
Fil. 2:7Jes 53:3
Fil. 2:7Joh 1:14; Ro 1:3
Fil. 2:8Heb 2:9; 10:5
Fil. 2:8Jes 50:5; Joh 10:17; Heb 5:8
Fil. 2:8De 21:23; Ga 3:13
Fil. 2:9Jes 52:13; Han 2:33; Ef 1:21
Fil. 2:9Han 4:12
Fil. 2:10Joh 5:23
Fil. 2:11Ro 10:9
Fil. 2:11Han 2:36
Fil. 2:11Ps 22:27
Fil. 2:12Ro 16:19
Fil. 2:122Kor 7:15; Heb 12:28
Fil. 2:13Jer 31:33; 2Kor 3:5; Heb 13:21
Fil. 2:132Kr 30:12; 1Te 4:8
Fil. 2:141Kor 10:10; 1Pe 4:9
Fil. 2:141Ti 2:8
Fil. 2:151Kor 1:8; Ef 5:27
Fil. 2:15Ro 8:16; Ef 5:1
Fil. 2:15De 32:5; Mt 17:17; 1Pe 2:12
Fil. 2:15Mt 5:14; Ef 5:8; 1Pe 2:9
Fil. 2:16Joh 6:68; Heb 4:12
Fil. 2:162Kor 1:14; 1Te 2:19
Fil. 2:16Jes 49:4; Ga 2:2; 1Te 3:5
Fil. 2:17Flp 1:18
Fil. 2:17Eks 29:40; 2Ti 4:6
Fil. 2:17Heb 13:15; 1Pe 2:5
Fil. 2:172Kor 12:15
Fil. 2:18Flp 3:1
Fil. 2:19Spr 25:25; 2Kor 7:7
Fil. 2:201Kor 4:17; 16:10
Fil. 2:211Kor 10:24; Ga 4:17; 2Ti 4:10
Fil. 2:221Kor 4:17; 2Ti 1:2
Fil. 2:24Flp 1:25; Flm 22
Fil. 2:25Flp 4:18
Fil. 2:252Kor 8:23
Fil. 2:25Flm 2
Fil. 2:27Ps 30:3; 34:19
Fil. 2:29Kol 4:10
Fil. 2:291Kor 16:18; 1Te 5:12
Fil. 2:30Han 20:24
Fil. 2:301Kor 16:17; Flm 13
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
Filippense 2:1-30

Filippense

2 Indien daar dan enige aanmoediging in Christus+ is, indien enige vertroosting van liefde, indien enige deelgenootskap in gees,+ indien enige tere geneenthede+ en medelye, 2 maak dan my vreugde volkome deur eendersdenkend te wees+ en dieselfde liefde te hê, terwyl julle saamgevoeg is in siel en die een ding in gedagte hou+ 3 en niks uit twisgierigheid+ of uit egotisme+ doen nie, maar met ootmoed die ander hoër as julleself ag,+ 4 terwyl julle nie uit persoonlike belangstelling ’n oog op net julle eie sake hou nie,+ maar ook uit persoonlike belangstelling op dié van die ander.+

5 Bewaar hierdie geestesgesindheid in julle wat ook in Christus Jesus was,+ 6 wat, hoewel hy in God se gedaante bestaan het,+ geen gewelddadige inbesitneming, naamlik om aan God gelyk te wees, oorweeg het nie.+ 7 Nee, maar hy het homself ontledig en ’n slaaf se gedaante aangeneem+ en aan die mense gelyk geword.+ 8 Wat meer is, toe hy hom in gestalte as ’n mens bevind het,+ het hy homself verneder en gehoorsaam geword tot in die dood,+ ja, die dood aan ’n folterpaal.+ 9 Juis daarom het God hom ook tot ’n hoër posisie verhef+ en hom goedgunstig die naam gegee wat bo elke ander naam is,+ 10 sodat in die naam van Jesus elke knie sou buig van dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond,+ 11 en elke tong openlik sou erken+ dat Jesus Christus Here is+ tot die heerlikheid van God die Vader.+

12 Gevolglik moet julle, my geliefdes, soos julle altyd gehoorsaam was,+ nie net gedurende my teenwoordigheid nie, maar nou baie geredeliker gedurende my afwesigheid, aanhou om julle eie redding met vrees+ en bewing te bewerk; 13 want dit is God wat, ter wille van sy welbehae, in julle werk+ sodat julle kan wil sowel as werk.+ 14 Hou aan om alles sonder murmurering+ en redekaweling+ te doen, 15 sodat julle onberispelik+ en onskuldig kan word, kinders+ van God sonder ’n smet te midde van ’n verdorwe en verdraaide geslag,+ onder wie julle as ligte in die wêreld skyn,+ 16 terwyl julle ’n stewige greep op die woord van die lewe behou,+ sodat ek in Christus se dag+ rede tot vreugde kan hê, dat ek nie tevergeefs gehardloop of tevergeefs hard gewerk het nie.+ 17 Maar selfs al word ek soos ’n drankoffer uitgegiet+ op die offerande+ en openbare diens waartoe geloof julle gelei het,+ is ek bly en verbly+ ek my saam met julle almal. 18 Net so moet ook julle dan nou bly wees en julle saam met my verbly.+

19 Wat my betref, hoop ek in die Here Jesus om Timoʹteus binnekort na julle toe te stuur, sodat ek ’n blymoedige siel kan wees+ wanneer ek die dinge in verband met julle verneem. 20 Want ek het niemand anders met ’n gesindheid soos syne wat opreg na die dinge in verband met julle sal omsien+ nie. 21 Want al die ander soek hulle eie belange,+ nie dié van Christus Jesus nie. 22 Maar julle weet watter bewys hy van homself gelewer het, dat hy, soos ’n kind+ saam met ’n vader, saam met my soos ’n slaaf gedien het ter bevordering van die goeie nuus. 23 Dit is dan die man wat ek hoop om te stuur sodra ek gesien het hoe sake aangaande my staan. 24 Ja, ek het die vaste vertroue in die Here dat ek self ook binnekort sal kom.+

25 Ek ag dit egter nodig om Epafrodiʹtus,+ my broer en medewerker+ en medesoldaat,+ maar julle gesant en persoonlike dienaar vir my behoefte, na julle toe te stuur, 26 aangesien hy verlang om julle almal te sien en terneergedruk is omdat julle gehoor het dat hy siek geword het. 27 Ja, hy het inderdaad tot die dood toe siek geword; maar God was hom barmhartig,+ trouens, nie net hom nie, maar ook my, sodat ek nie droefheid op droefheid sou hê nie. 28 Daarom stuur ek hom des te spoediger, sodat julle weer bly kan wees wanneer julle hom sien en ek minder droefheid kan hê. 29 Verwelkom hom dus met alle vreugde op die gebruiklike wyse+ in die Here; en hou sulke manne in eer,+ 30 want weens die Here se werk het hy baie na aan die dood gekom, deurdat hy sy siel aan gevaar blootgestel het,+ om ten volle daarvoor te vergoed dat julle nie hier was om persoonlike diens aan my te verrig nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel