Deuteronomium 29:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 julle kindertjies, julle vrouens+ en jou inwonende vreemdeling+ wat in jou kamp is, jou houtkapper sowel as jou waterdraer,+ Josua 9:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Toe het die owerstes vir hulle gesê: “Laat hulle lewe en laat hulle houtkappers en waterdraers vir die hele vergadering word,+ net soos die owerstes hulle beloof het.”+
11 julle kindertjies, julle vrouens+ en jou inwonende vreemdeling+ wat in jou kamp is, jou houtkapper sowel as jou waterdraer,+
21 Toe het die owerstes vir hulle gesê: “Laat hulle lewe en laat hulle houtkappers en waterdraers vir die hele vergadering word,+ net soos die owerstes hulle beloof het.”+